Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Superior Two Bedroom Beach Villa @ Brenton Haven Beachfront Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brenton Haven Beachfront Resort is 'n gunsteling-vakansiebestemming in Knysna. Dit word deur van die mooiste strande in die wêreld omring en spog met welige fynbosduine as agtergrond.

Die strandvilla beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig, buitemeubels en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot verskeie geriewe by die oord, wat 'n swembad, gimnasium en restaurant insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • State President C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 4 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6296411b1b558a19d6eb923f93c218795b4aa4d0ade60f12337e601f3fc2ad35f191722741412f974c00b23060dbc811daab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag (plek vir 4) 198 State President C R Swart Rd Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072813182418 23.020970694651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang