Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surfstar

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Garden House
Vanaf
Vanaf R2 395
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 en suite-slaapkamers met 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n keramiekstoof, mikrogolf/oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea op die L-vormige rusbank ontspan. Daar is ook 'n slim-TV teen die muur. Die leefarea lei na 'n groot stoep met braaigeriewe. Daar is 'n stoeptafel en 6 stoele sodat gaste kan ontspan of maaltye buite kan nuttig. Die uitsig vanaf die stoep is asemrowend en dolfyne en walvisse kan gereeld in die branders gesien word. Gaste het 'n pragtige uitsig oor die baai voor die eenheid en die son- en maanopkoms.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dis moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Honde is teen 'n ekstra koste welkom indien dit vooraf gereël word. Katte kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Om DStv te kyk moet gaste asb. hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring.
Die verblyf is troeteldiervriendelik, maar ’n fooi van R100 word gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Pool House
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is gerieflik ingerig vir 'n groep of 'n gesin van 6 gaste en dit het 'n plonspoel. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed op versoek. Die hoofslaapkamer het sy eie badkamer met 'n stort. Gaste in die boonste twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n keramiekstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het ’n TV en om DStv te kyk moet gaste hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring. Die leefarea se skuifdeure lei na 'n stoep met braaigeriewe wat op sy beurt lei na 'die ponspoel met 'n uitsig oor die see. Albei stoepe het 'n pragtige 180 grade-see-uitsig. Dolfyne en walvisse kan gereeld in die branders gesien word voor Surfstar. Pool House het eksklusiewe gebruik van die plonspoel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dis moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Honde is teen 'n ekstra koste welkom indien dit vooraf gereël word. Katte kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Om DStv te kyk moet gaste asb. hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring.
Die verblyf is troeteldiervriendelik, maar ’n fooi van R100 word gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tree House
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dakwoonstel is ideaal vir 2 paartjies of 'n spesiale geleentheid. Die ruim eenheid beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers, TV's en 'n groot oopplan-kombuis en -leefarea. Elke luukse en suite-slaapkamer het 'n hemelbed en 'n TV. Die oopplan-kombuis is met 'n keramiekstoof, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, drankyskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het ’n TV, gemaklike rusbanke en stoele. Skuifdeure lei na ’n onderdakstoep met braaigeriewe. Die onderdakstoep bied ook 'n pragtige uitsig oor die see. Die wêreldberoemde Supertubes-strand kan van die stoep gesien word sowel as die branders van Point, Salads en Tubes. Die eenheid is net 'n entjie se stap vanaf die strand met wit sand en rotspoele vol van skulpies en klein vissies.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dis moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Honde is teen 'n ekstra koste welkom indien dit vooraf gereël word. Katte kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Om DStv te kyk moet gaste asb. hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring.
Die verblyf is troeteldiervriendelik, maar ’n fooi van R100 word gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 45, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a43cf9101caa359a7b224f2b890be04478753911c14133f3a94ca5c638df18925cdd5ca1da4dcaaf082b63bc92b141dbcbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 45 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0297982 24.9291008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang