Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surfers Haven

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anna-marie R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Wonderlik, netjies, modern en gerieflik. Ja, baie. Gaan weer volgende jaar daar bespreek vir die jaarlikse konferensie. Baie netjies en gerieflik. Elke kamer se onsuite was perfek vir 'n klonte vrouens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntomboxolo K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

It was great. I will book again and book. My stay at Surfers Haven was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska G
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Ruim vertrekke, goed ingerigte fasiliteite, netjies, skoon en privaat. Fantastiese verblyf met die perfekte ligging - ons kon nie vir beter gevraag het nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vinola P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Awesome. Great stay. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo B
Lang verblyf
5.0
Nov 2022

Heerlike kuier in 'n baie goed geleë area. Baie vriendelike ontvangs en gasvryheid gedurende die tyd om seker te maak dat alles in orde is. Alles wat benodig kan word, is beskikbaar in die eenheid. Baie dankie vir die skoon vars handoeke in die middel van die kuier. Velige parkering, lekker braai fasiliteite. Die kamer en badkamers is baie smaakvol en skoon. Die gasstoof is 'n groot bonus gedurende loadshedding tye. Dit is binne loopafstand van winkelsentrums en die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin V
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Close to the beach, the local grocer and restaurant. Great space, comfy beds, great shower pressure, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Terri Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R933
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R933
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 14, Eenheid 1, Sunset-kompleks, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69905714a66eb56e21a9aa2ef87095803945fac38d6f5c47fcdd40a1bc70ad900cac3a882b0c10bae55050cafd8afaa7d4ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R933 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 14 Flame Crescent Unit 1, Sunset Complex 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.032447 24.931984682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang