Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surfers Penthouse

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 86, Empire Woonstel E310, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 140 R6 069 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Surfers Penthouse is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 6 in Muizenberg. Dit het 'n pragtige uitsig oor die see en Valsbaai.

Die moderne duplekswoonstel is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dis op die boonste verdieping en word via 'n hysbak bereik. Die ruim woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea met toegang tot die balkon. Die hoofslaapkamer lei ook na die balkon en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.

Die tweede slaapkamer lei ook na die balkon en het 'n koningingrootte-bed. Dié kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak van 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet gebruik.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die lieflike sitkamer het 'n TV met DStv en lei na die groot balkon met 'n uitsig oor die strand en die see.

Muizenberg bied verskeie winkels en restaurante en die omgewing het 'n verskeidenheid doendinge, soos walviskyk gedurende seisoen, duik, visvang, swem, branderplankry, gholf, fietsry en voetslaan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kusweg 86, Empire Woonstel E310, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 140
R 7 140 R 6 069
per nag, vir 6 mense
Vanaf R7 140
R 7 140 R 6 069
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 86, Empire Woonstel E310, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5475550ed52b2f0942b3891d6c70d0ee7db958c4be617bcbee9071fcc33aa5856ae2785acd1bac02da8d24b4966a8a0230b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 140 nouVanaf R6 069 per nag, vir 6 mense 86 Beach Road Empire Apartment E310 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.10802924557 18.469964861869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang