Suroh Beach Flat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaward-laan 35A, Oslostrand, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Suroh Beach Flat bied gratis WiFi en is 'n losstaande selfsorgwoonstel in Port Shepstone. Dit is ideaal vir 'n paartjie of groep vriende. Dié eenheid is naby die strand en verskeie restaurante. Hierdie eenheid kan op sy eie bespreek word of daar is ook 'n losstaande drieslaapkamerhuis.
Hierdie eiendom is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n toonbank met 2 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike slaapbank vir 2 kinders onder 5, asook 'n TV met 'n DVD-speler en opsionele DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die eenheid word nie gediens nie, maar daaglikse skoonmaakdienste is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die eenheid se stoep spog met 'n see-uitsig. Hierdie buite-area is ideaal vir gaste wat wil ontspan en daar is 'n braai-area en sitplek in die tuin. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Neetha Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Seaward-laan 35A, Oslostrand, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaward-laan 35A, Oslostrand, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal