Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suzys Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Natio V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Presies wat ek gesoek het. Vriendelike mense! Alles was net soos geadverteer. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Safe and friendly place to stay. Value for your money. We were welcomed and made to feel at home. What lovely, helpful people! Everything was in order. Neat and clean. Peaceful place to stay. Safe. You can walk at night down to the beach and restaurant. My husband and I will recommend them to anyone. We will be staying there in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netjiese akkommodasie vir 'n heerlike see kuier. Netjiese en skoon verblyf 'n klipgooi van die strand en die gewilde The Anchorage restaurant af. Die eenheid is goed toegerus met alles wat mens benodig vir 'n heerlike kuier by die see. Die gasvrou en gasheer het ons vriendelik ontvang en het uit hul pad gegaan om ons gerieflik te maak. Ek sal vir seker weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gebly. Baie gasvrye en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sias D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Lekker naby die see. Ja, dankie, dit was baie lekker gewees om daar te bly. Ek het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Effens klein vir 3 mense, maar steeds baie lekker. Ons het baie lekker gebly, dankie. Tannie Stephanie het ons baie hartlik ontvang en weer vriendelik afgesien. Sal graag weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Engela S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie rustige vakansie. Ons het baie lekker gebly en 'n bonus was dat die see baie naby aan die eenheid is. Gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Enjoyed every moment. Pleasant, peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonika J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Netjiese huislike verblyf in rustige area met baie duurbare eienaars. Eienaars is baie vriendelik en het met ons kom gesels. Ek het ook heeltyd seker gemaak ons is gemaklik. Verblyf is baie netjies en voel soos jou huis weg van die huis. Baie goeie ligging, loopafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties luuks om so naby aan die see te bly waar jy ver langs die branders kan. Ons het vreeslik lekker gebly en sal graag in die toekoms weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 10, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2NTAzYWI1LTcwY2ItNGZkMy1hYTBiLTA2ZWI0Y2M4M2QyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 10 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394852668379 20.856428146362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang