Svala
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan 348, Brenton on Lake, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Svala bied gehalte-selfsorgverblyf in die onderste vlak van die eienaar se hoofwoning in Knysna op die Tuinroete, en spog met 'n versameling Oosterse kunswerke van die eienaar se reise.
Dié vakansiehuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea het rusbanke waar gaste kan ontspan en die skilderagtige uitsigte oor die Knysna-strandmeer kan geniet. Daar is ook 'n klein sitarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die patio en die welige tuin. Gaste het toegang tot gratis parkeerplek op die perseel. Die eiendom is verder toegerus met 'n noodhulpkissie en brandblussers in geval van nood.
Natuurliefhebbers kan die daaglikse besoeke van hasies en bosbokke geniet. Die huis is sowat 3 km van 'n Blouvlag-statusstrand af. Daar is 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annelise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Dolphin-rylaan 348, Brenton on Lake, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Svala het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lake Brenton Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan 348, Brenton on Lake, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang