Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallowfield Rondavels

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Absoluut awesome. Dit was awesome, ons het so lekker gebly en tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianka S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

‘n Aangename verrassing. Die gasheer is ongelooflik oulik en helpvaardig! Ons het 'n klein ongeluk gehad en hy was ongelooflik nice en het net reggestaan om te help! Die Rondavels was ook heel oulik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kamal M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very relaxed Excellent

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsty C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Most beautiful location. Our stay was very comfortable, and our hosts were wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Convenient. The host was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Eersteklas. Die uitsig met die sneeu orals was absoluut wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christien S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Rustig, vriendelik en voldoende. Die rondawel is voldoende toegerus, eenvoudig en netjies. Die buite area is egter verwaarloos. Die gasheer was beskikbaar op WhatsApp en het ons op hoogte gehou.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Chante D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie om te doen daar. Verblyf was baie lekker en netjies. Die eienaar vra darem vooraf voor hulle kom skoonmaak en nuwe handdoeke bring. Baie rustig en sal weer daar boek op ons volgende trip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Domonique W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Good basis point. Centralised stay and basis point to move from. Aircon and shower would've made it perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Excellent Everything we needed was present.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

James Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Cathkin Park, Central Drakensberg, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89cb7e99916a1f5158d0fe3678c1b657d4815df72de4d5786a8987572bda524066575a60ed7624632d428c4ebd73d14a8cfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 R600 Cathkin Park, Central Drakensberg 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.023996344169 29.440630046472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang