Swallows House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Edna-plaas, Dagama Dam, Hazyview, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Swallows House is 'n rustige wegbreek plek aan die oewer van Da Gama-dam in die mooiste gedeelte van die Laeveld. Dit is naby aan Witrivier, Hazyview, die Panorama Roete en die Krugerwildtuin. Die naaste hek na die Krugerwildtuin is die Phabeni-hek wat ongeveer 38 km weg is.
Swallows House is 'n selfsorg-eenheid wat bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n pragtige oopplan-leefarea met 'n lekker kaggel. Daar is 'n TV in die sitkamer en die groot deure lei na die dek met sy luisterryke uitsigte oor die dam.
Daar is staproetes om die dam met verskillende kortpaaie as jy jouself nie te veel wil uitput nie. Die staproetes loop deur stroompies en oor rotse, en die langste roete neem sowat 90 minute om te voltooi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Edna-plaas, Dagama Dam, Hazyview, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Swallows House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kiepersol Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Edna-plaas, Dagama Dam, Hazyview, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang