Gastehuis in Laingsburg

Swallows Nest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Lebo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie aangename verblyf met ’n netjiese, skoon gastehuis. Ons verblyf by die gastehuis was baie aangenaam. Alles was netjies en skoon, en die swembad was mooi en goed versorg. Die tuin was pragtig en het ’n rustige atmosfeer geskep. ’n Spesiale bonus was die oulike katte wat ek en my kêrel ontmoet het; dit het die ervaring nóg meer besonders gemaak. Ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minelise R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie mooi tuin en ligging. Heerlik gebly, dit was baie rustig en mooi. Die plek is goed versorg en mooi versier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik dankie. Pragtig. Netjies en skoon. Heerlik gerus oppad terug. Sal weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit om julle weer te sien.

Ilse M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Great! Very comfortable and peaceful after a long day on the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Thank you so much. We appreciate your positive feedback.

Juliette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, mooi omgewing, behulpsame personeel, almal baie vriendelik! Dit was nie ons eerste keer by Swallow's Nest nie. Ons het baie lekker gebly, die huis is keurig en netjies en die personeel vriendelik en baie behulpsaam, ook die kombuispersoneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie. Ons waardeer dit baie. Die personeel sê ook dankie. Hulle voel altyd goed as hulle 'n kompliment kry.

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfekte oornag plek as jy Kaap toe reis. Baie mooi plekkie, vriendelik en diens uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie! Was lekker om julle hier te hê.

Gp M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Super lekker. Baie lekker gebly, so lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie. Ons is baie bly julle het lekker gebly en geslaap. Waardeer dit baie.

Thandokazi T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Beautiful, safe, easy access. Amazing hosts, friendly environment, safe and very beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Thank you for your positive review. We appreciate it!

Sheldine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was 'n lieflike tyd gewees, 'n paradys op sy eie en 'n baie mooi plek. Het baie lekker gebly, uitstekende diens ontvang, almal was baie vriendelik gewees. Sal enige tyd weer gaan. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie. Ons waardeer dit baie. Was lekker om julle hier te hê.

Thea T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome and we felt like royalty. We had a very warm welcome. Our unit was absolutely beautiful. We will definitely stay there again if the moment arises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Thank you so much! Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

50 Van Riebeeck Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a3a0a22e355faaf1ca34ae1b9413f684b694f4a9017a7fb9613af9452af0fe03b021b706ee6d3ff0fa67c4cf28398f9f5ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 50 Van Riebeeck Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1895935 20.8607635
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang