Swartberg Cottages
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Feb 2025 tot 17 Apr 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg-gesinseenheid
- Selfsorg
- Selfsorgkamer 1
- Selfsorg
- Selfsorgkamer 3
- Selfsorg
- Selfsorgkamer 4
- Selfsorg
- Selfsorgkamer 5
- Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n eenplaatstofie insluit.
- Selfsorgkamer 6
- Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n eenplaatstofie insluit.
- Selfsorgkamer 7
- Selfsorg
Huisreëls
1) Inkloktyd is om 14:00
2) Uitkloktyd is om 10:00
3) Vir sekuriteit, sluit asb. die deure as jy vertrek, asook die swart hek by die ingang van die perseel.
4) Skakel asb. al die ligte af wanneer jy op pad uit is.
5) Onthou asb. dat Swartberg Cottages se geriewe slegs vir betalende gaste is. Ongelukkig word geen besoekers toegelaat nie.
6) Rook word verbode in Swartberg Cottages-kamers. Rook asb. buite en maak gebruik van die asbakkies wat aan jou verskaf word. Moet asb. geen sigaretknoppies in ons plante, of enige ander plek as die asbakkies gooi nie.
7) Neem asseblief medegaste en bure in ag en hou die geraasvlakke laag.
8) Swartberg Cottages kan gratis Wi-Fi verskaf, kies asseblief jou Wi-Fi-token van een van die Swartberg Cottages-spanlede.
9) Om hulpbronne te bespaar, bied ons nie daagliks skoon handdoeke nie, maar eerder op gaste se versoek. Stuur asb. 'n Whatsapp om skoon handdoeke aan te vra.
10) Wees asb. op die uitkyk vir ons honde wanneer u die perseel betree.
11) Met jou aankoms sal jy 'n stel sleutels kry met 'n afstandbeheer vir die hoofhek, maak asb. die hek agter jou toe.
12) Maak asb. seker dat die honde binne die erf is wanneer die hek toegemaak word.
13) Onthou asb. om die sleutels in die groen posbus wat voorsien word binne die perseel teen die muur te los. Stop jou voertuig buite die hek loop in druk die remote om die hek toe te maak sit die sleutels in die posbus en stap vinnig uit.
14) Neem asb. kennis dat ons 'n septiese tenk gebruik wat geblokkeer word met vreemde items wat nie "toiletvriendelik" is nie. Afsonderlike klein sakkies is in die badkamers voorsien en gebruik die asblik wat in die badkamers voorsien word.
15) Gaan die perseel binne en parkeer u voertuig op eie risiko.
Indien jy enige vrae het, kontak asb. ons Swartberg Cottages-span.
Geniet jou verblyf @ Swartberg Cottages
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderleystraat 5, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap