Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Pass Cottages

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedagt-plaas, Langs die R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 620 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Swartberg Pass Cottages bied 'n 360-grade-uitsig oor die Swartberge en is net 40 km vanaf Oudtshoorn op die R308 en 14 km vanaf die Kangogrotte. Dit het 'n sentrale ligging relatief tot Oudtshoorn, Prins Albert, Calitzdorp en Gamkaskloof.

Verblyf word gebied in 2 kothuise wat elk 6 gaste kan akkommodeer. Elke kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Dié kothuis spog met 'n ingeboude braai en wonderlike uitsigte. Troeteldiere is welkom.

Kobus se Gat Restaurant is op die perseel beskikbaar en bied heerlike Karoo-kombuis tussen 09:00 en 17:00. Braaipakkies is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Petronel F
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowende omgewing, gerieflike en ruim verblyf en heerlike kos. Ons het heerlik tussen die Swartberge gewoon. Die eenheid is ruim en gerieflik en di...
Sien meer
Mar 2024
Corlia V
Gesin met klein kinders
5.0
Word een met natuur. Dit was baie lekker en so stil mens word een met die natuur daar. Lekker met die restaurant op die perseel en dit maak 16H00 toe,...
Sien meer
Dec 2023
Ingrid B
5.0
Asemrowende uitsig, lekkerste kos, vriendelikste mense en gerieflikste huisie! Dit was ongelooflik! Ek sal definitief weer daar gaan bly.
Dec 2023
Chane S
Gesin met tieners
5.0
Perfek! Wow! Wat 'n plek! Ons was mal oor die plekkie! Rustig en stil en perfek. Die ingeboude braai het lekker gewerk. Ek kan dit regtig aanbeveel vi...
Sien meer
Dec 2023
Culien V
Saam met vriende
5.0
Hoogsaanbeveel vir enige iemand. Sprokiesmooi omgewing, verblyf is baie netjies met alles wat jy benodig. Vriendelike diens.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Voorbedagt-plaas, Langs die R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartberg Pass Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedagt-plaas, Langs die R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4mswOfe2fJIOiFTmkqBz49fYmuOchumqKhog2PowZtTjBUZgl9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 49 5 1 5 Farm Voorbedagt Off the R328 1206 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.388790806257 22.106710660395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang