Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartbessie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildebees-straat 5, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swartbessie is in Rant-en-Dal, Krugersdorp, geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n bekostigbare oornagplek.

Swartbessie bied 'n aparte slaapkamer met 'n privaat badkamer. Dié kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is koffie- en teemaakgeriewe asook 'n mikrogolf.

Gaste is welkom om tydens die verblyf die swembad en lapa met braaigeriewe te gebruik.

Die gastekamer is geskei van die hoofhuis, sodat gaste hul privaatheid tydens hul besoek kan geniet.

Let asb dat die kamer slim-TV het en gaste kan hul eie intekenbesonderhede gebruik om tot Netflix, Showmax en DStv te verkry. WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld en puik geleë. Baie lekker om hier te oornag, naby restaurante en winkels. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2024
Danie B
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld en vriendelike mense. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2024
Johan K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en heerlik. Ons het, dankie. Het reeds aan die gasheer gemeld wat ons gedoen het en verwag in die toekoms.
Apr 2024
Lizelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons was verwelkom en gewys waar alles is. Baie tevrede met die diens. Regtig die ekstra myl geloop om vir ons die sleutels voor inklok ty...
Sien meer
Mrt 2024
Moses L
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Excellent service. Friendly people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wildebees-straat 5, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Swartbessie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildebees-straat 5, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxNWRmMTJhLTg5NWItNDAzOS04Yzg2LWNhOWFiODFjZmI0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 5 Wildebees Street Rant-en-Dal 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.07913 27.77826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang