Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweetwater Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Katja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Sweetwater Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lood S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood S

Clean, practical, comfortable and incredibly delicious.

The amount of detail the host has put in is incredible. We had everything we needed, or might have needed. All beautifully executed and in the right place. I am definitely booking here again in the future. Absolutely lovely place.

Andrea C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea C

Amazing place to relax.

My stay took an unexpected turn, but I enjoyed my stay on my own. Very quiet and peaceful.

Rouxné F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxné F

Fantastiese verblyf!

Ons het baie lekker gebly! Die eenheid is lekker ruim, skoon en netjies, en baie prakties ingerig. Die vuurmaakplek was heeeerlik in die koue aande! Vol-vol DStv, nie net vier of vyf kanale soos sommige ander plekke wat sê hulle het DStv nie. Die lieflike bad laat jou voel of jy in 'n luukse oorsese hotel is, met die mooi uitsig op die berge. Sweetwater is soos 'n klein vakansie-oordjie, met sy eie spa, swembad, tennisbaan, wasgoedkamer. Sommer so in Wellington. Ons het familie in die area en wanneer ons weer kom kuier, sal ons beslis weer hier wil kom bly!

Sweetwater Guesthouse se terugvoer

Dear Rouxné,
Thank you very much for your exceptional rating. We are glad that you liked it so much. We are already looking forward to your next stay with us.
Kind regards from the Cape Winelands
Katja Hartmann

Sweetwater Guesthouse
Shirley M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley M

Fantastic.

What a gem Sweetwater Guesthouse is. Everything was just perfect. The sauna and free range eggs were a real treat. The hosts are super friendly and helpful. We will definitely be back.

Sweetwater Guesthouse se terugvoer

Dear Shirley,
Thank you very much for your review. You were wonderful guests.
We are looking forward to welcoming you again soon.
Kind regards from the Cape Winelands
Katja & Ulrich Hartmann
Sweetwater

Sweetwater Guesthouse
Ryne D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryne D

Wonderlike geriewe vir die hele gesin!

Ons het heerlik gebly, als wat ons nodig gehad het was daar en die eienaars was baie vriendelik. Die generator was 'n pluspunt gedurende die tye wat die krag af was!

Lizali B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizali B

Loved it! So beautiful!

Ongelooflik mooi, skoon en gasheer is baie behulpsaam. Daar was altyd krag gedurende beurtkrag, was 'n droom om daar te bly.

Cheryl A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl A

We had a stress free, relaxed stay.

We enjoyed the sauna. The chapel is a lovely touch, just what I needed at the time.

Sweetwater Guesthouse se terugvoer

Dear Cheryl,

Thank you very much for your wonderful review. You were wonderful guests.
Hope that we will be welcoming you again soon.
Kind regards,
from the Cape Winelands,
Katja and Uli

Sweetwater Guesthouse
Anél K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél K

Pragtige plekkie.

Dis 'n perfekte wegbreek, vriendelike eienaars, silwerskoon en mooi. Ons het verskriklik lekker gebly.

Janell K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janell K

Awesome!

Sal dit aan enige iemand aanbeveel. Skoon, netjies, vriendelike diens en net awesome!

Ane M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane M

Beste gastehuis by verre!

Alles wat jy nodig het is daar! Katja, ons gasvrou was uitstekend. Gratis hout, swemhanddoeke, gehaltelinne. Silwerskoon. Pragtige swembad. Lieflike uitsig. Wat meer kan jy voor vra? Ons gaan beslis weer!

Hannelie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie H

Verwagtinge oorskry.

Baie lekker, baie mooi en netjies. Kinders het die grasperk, klimrame en swembad baie geniet en ouers kan op stoepie te sit met vuurtjie aan in braai en kinders orals dophou. Kamers lekker privaat, voel nie of jy inbraak maak op ander inwoners se privaatheid nie en visa versa. Wasgoedfasilieite beskikbaar wat baie lekker was. Baie vriendelike diens, het baie welkom en tuis gevoel.

Stephany H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephany H

Good.

No loadshedding, safe and secured.

Christi K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi K

Beautiful stay - will definitely be back.

Such a refreshing experience. Clean, and high quality appliances and facilities. Big comfortable beds. Camp cots and linen where provided for our toddlers. There is a play ground, kiddies pool and chicken coop to keep them busy. There is also a spa facility. The hosts and their dogs where very friendly and accommodating.

Karla L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla L

Baie netjiese selfsorgeenheid in die mooie Wellington.

Die eenheid is van die boonste gehalte. Katja en haar span is baie vriendelik en help graag met enige versoeke.

Sweetwater Guesthouse se terugvoer

Dear Heinrich,

Thank you very much for your wonderful review. I hope you had a wonderful long weekend at Sweetwater Guesthouse.

It was such a pleasure to host you. Looking forward to welcoming you again one day.

Kind regards

Katja and Ulrich Hartmann

Sweetwater Guesthouse
Wendy R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy R

Baie netjiese plek, puik kliëntediens en rustige atmosfeer.

Ons het die kuier baie geniet en sal defnitief weer Sweetwater Guesthouse besoek. Pragtige plek en baie netjies.

Stefna O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefna O

Wonderful city escape.

We stayed in the lovely peach cottage and we had a wonderful time! Everything was comfortable and well equipped. We especially enjoyed the fireplace and the bathtub that overlooks the lovely mountainous valleys. The garden at Sweetwater is stunning and the location is absolutely wonderful, Wellington is a beautiful little town and Paarl is just a short distance away. We would definitely recommend and hopefully stay at Sweetwater again!

Christiaan K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K

Tuis gevoel. Mooi ligging. Vriendelike eienaars.

Baie aangename ervaring. Sal weer hier bespreek.

Sha-michelle L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sha-michelle L

Ongelooflik netjies en mooi!

Die plek is baie mooi na gekyk, niks is gebreek of onnet nie. Goeie kwaliteit beddegoed, eetware en meubels. Alles word voorsien (behalwe 'n braaibak). Daar is 'n mooi uitkyk van jou stoep na die berge. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Mens kan ook spa-behandelings doen. Hulle kom stel in jou plekkie op met goeie kwaliteit toerusting.

Marlie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlie V

Goed.

Ons het net probleme gehad met die water van die geyser wat lank gevat het om warm te word.

Hendrik C V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik C V

Die lugversorgde akkommodasie sowel as die swembad area was 'n wenner tydens hitte van 38 grade.

Alles was baie mooi skoon en netjies en die ligging het ons baie goed gepas. Sal beslis weer in die toekoms by Sweetwater Guesthouse oorbly.

Veliswa T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veliswa T

I would recommend the place. If there was an option to go back again, I would. The best place ever, we really enjoyed ourselves. We had fun and everything was perfect for us

If there was an option to go back again, I would. The best place ever, we really enjoyed ourselves. We had fun and everything was perfect for us. Also the boss was welcoming Thank you, keep up the good customer services, we are very happy.

Marco A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco A

Dit was fantasties gewees.

Ons was deur so 'n nice dame ontvang, baie vriendelik en die eenheid waarin ons was, was baie netjies. Ek sal met geen twyfel weer gaan kuier daar nie.

Marike V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V

Dit was 'n rustige, ontspanne retreat in 'n pragtig, stylvolle plekkie.

Ons beveel die plekkie aan vir einge iemand wat verlang na rus en vrede.

Jacques G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G

Absolutely amazing stay!

Would recommend Sweetwater to anyone looking for a stylish stay in Wellington. Owners are super friendly and we really enjoyed ourselves. Everything was clean and it was a pleasure to stay there. Definitely will stay there again.

Mari P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P

Pragtig en rustig.

Ons het heerlik gebly by Sweetwater Guesthouse - ek sal dit definitief vir enigiemand aanbeveel! Die eenheid is pragtig en netjies en die uitsig na die berge 'n pluspunt!

Chenille D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenille D

Absolutely beautiful.

110% recommend. The apartment was squeaky clean. It had everything we needed and more. Everything about it was beautiful. The owners were friendly and so were the doggies. Super fast internet. Braai area was clean and ready to use. The pool area was lovely, towels were provided. The playground was safe for my son to play. Loved the selection of wines available. Everything about our stay was absolutely wonderful. Just amazing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut pragtig.

110% aanbeveelbaar. Die woonstel was silwerskoon. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het en meer. Alles omtrent die plek was pragtig. Die eienaars was vriendelik en so ook die hondjies. Super vinnige internet. Braai-area was skoon en reg om te gebruik. Die swembadarea was lieflik, handdoeke word voorsien. Die speelgrond was veilig vir my seun om te kon speel. Was mal oor die verskeidenheid wyn wat beskikbaar was. Alles omtrent ons verblyf was absoluut wonderlik. Net asemrowend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Amanda S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S

Katja en Uli is wonderlike gashere, vriendelik en baie hulpvaardig. Ons het heerlik gebly en alles was tip top

Ek kan Sweetwater vir enige een aan beveel. Alles is vir jou gerief gemaak en die gashere is reg om net te help waar hulle kan. Wonderlike plek. Dankie Katja en Uli

Roelf N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf N

Een van die bestes ooit.

Baie ruim en met goeie smaak gemeubileerd. Die hoofslaapkamer was romanties en die mooi bad was die perfekte prentjie. Moerkoffie, sjokolade, TV, swembad, wasmasjien en tuimeldroër maak dit beslis goeie waarde vir geld en bra daarna om nog sommer baie langer te bly.

Hennie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Die beste na 'n lang rit!

Die gasvryheid, die lekker swembad en koel kamer met air-con aan was die beste onthaal in die jaar! Geniet Uli en vroulief se plekkie! Baie dankie, sal weer kom kuier!

Sweetwater Guesthouse se terugvoer

Dear Hennie,

Thank you so much for your wonderful review. It was a pleasure to host you. We hope, that we meet again someday.

Best regards,

Katja and Uli

Sweetwater Guesthouse
Lourens B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Ongelooflik lekker en mooi.

Baie lekker gebly. Dis baie netjies en vriendelike ontvangs gehad.

Gerrit S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Ons het baie gerieflik gebly.

Ons is goed ontvang en het tuis gevoel.

Chené B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chené B

Aangenaam verras.

Die verblyf was baie skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gewoon saam met ons vriende.

Riana U - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana U

Rustige, natuurskone, omgewing, pragtig netjies, Katja gasvry, sal vir seker weer daar oorslaap!

Netjies en skoon, gesellige stoep, lieflike swembad, sal beslis weer daar oorslaap.

Sweetwater Guesthouse se terugvoer

Dear Riana,
Thank you very much for your very good review. You were wonderful guests.
I hope to see you again soon.
Best regards,
Katja

Sweetwater Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 955
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 955
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Berg 123, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23009566896bd6013edf73af41839060bcbb8943d3fb2525775ad3014805da39225831ba6407ecbad0e66dd667ba189436a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 955 per nag (plek vir 3) 33 5 1 5 123 Berg Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.646505862909 19.019124385844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang