Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swellendam Country Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anna O
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Absolutely awesome. Friendly welcome. Nice breakfast. Beautiful pool area. Comfortable bed and clean room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Feels like coming home in Swellendam Country Lodge. Hosts gave us the most warm welcome. It was an absolute pleasure to stay for the second time in Swellendam Country Lodge. The breakfast is gorgeous with fresh fruit and cereals. The bed linen I would like at home too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Amazing. Everything was as advertised, very clean, very friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Veilig, stil, vriendelike ontvangs. Ruim, mooi kamer. By die lodge voel dit of jy glad nie in dorps gebied is nie. Heerlike ontbyt op stoep. Tydens krag onderbreking kon die lodge krag voorsien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carin V
1 nag
4.4
Nov 2022

My eie stoepie, waar ek omring deur die tuin en voëlgesang was. Vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt, veilige parkering, pragtige kamer en badkamer. Die enigste negatief - in skrille kontras met hoe netjies die res was - die pleisterklei tussen die teëls in die stort was vol muf en die stort se water het te stadig uitgeloop.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clinton S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2019

Amazing breakfast with comfortable accommodation. Host is very friendly and helpful. Room is a bit small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Mr
Swellendam Country Lodge
Good day Clinton, Thank you for your kind review! Hope to accommodate you again in the future! Perhaps try our Luxury room then, it's bigger. Jan en Vivianne.

Jilles V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2017

Top. Geweldig stekkie om te verblijven.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven K
1 nag Besigheidsreis
4.4
Feb 2017

Die verblyf is van hoë standaarde. Dit was regtig waarde vir geld. Die gastehuis het uit hulle plek gegaan om jou tuis te laat voel. Sal dit baie sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Werner R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2015

Uitstekend! Ons het die verblyf werklik geniet, die pragtige tuine is baie mooi in stand gehou, ontbyt was uit die boeke en die gasheer en -vrou asook die mense wat daar werk is baie vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2014

Would recommend the lodge A good place, very clean, nice service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekstraat 237, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dwKpaP6fV8dqhRa8B56F2UZlZVd9CsA51KJEuNfZvRi1DzsxP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 237 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.036088537725 20.426153540611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang