Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Syringa Sands Mountain Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 84

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 35 resensies vir Syringa Sands Mountain Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rene N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N

Ongelooflik, stil en privaat.

Dit was presies wat ons na gesoek het. Isolasie, rustigheid en nie 'n mens in sig. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.

Syringa Sands Mountain Cottage se terugvoer

Thank you Renee, we are glad you enjoyed your Waterberg weekend with us to relax and enjoy the peace and quiet. We hope to welcome you back. Sean & Alex

Syringa Sands Mountain Cottage
Kathleen O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen O

Getaways to truly relax in nature.

Cottage beautiful and remote with a stunning sunset. Stars amazing at night and lovely walks done.

Eckhardt R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eckhardt R

Ons het stilte gesoek en dit gekry vir 3 dae nie eers van die plek beweeg nie.

Vir 'n langnaweek wegbreek om jouself weer te vind is die perfekte plek.

Syringa Sands Mountain Cottage se terugvoer

Thank you Eckhardt, as we say in Dutch 'in balance with nature and yourself'. Thank you for your beautiful words.

Syringa Sands Mountain Cottage
Jackie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D

Afgesonder, rustig, natuurskoon. Die perfekte plek vir gaste wat die buitelewe geniet.

Dit is die beste verblyf wat ek moontlik kon kies. Ek is altyd opsoek na afgesonderde plekkies, en hierdie was so perfek. Mense oor die algemeen, dit sluit my in, het so gewoond geraak aan luuksheid en gemak, dat ons vergeet waarsonder ons kan regkom. Die kothuis is fantasties ingerig met 'n solar geyser en opgegaarde reënwater en die plaas is ideaal vir enige iemand wat die natuur geniet, wil stap, bergfiets ry, of net die uitsig wil geniet. Dankie aan Alex en Sean, ons sal beslis weer kom kuier!

Syringa Sands Mountain Cottage se terugvoer

Thank you Jackie, we are aiming for remote, comfortable and sustainable in the middle of the bushveld. Very glad that you enjoyed yourselves and hope to see you soon again, Sean & Alex

Syringa Sands Mountain Cottage
Benjamin V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin V

Fantastiese naweekwegbreek.

Perfek vir natuurliefhebbers. Lekker staproetes en boservaring. Die cottage is goed ingerig.

Syringa Sands Mountain Cottage se terugvoer

Thank you for staying with us, the 5 and 13-km walking trails are re-marked at the moment, and should be done before the rains. Glad you found your way and enjoyed the weekend, kom weer.

Syringa Sands Mountain Cottage
Marlene P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene P

Die perfekte wegbreek van die stad af.

Syringa Sands Mountain Cottage is perfek vir iemand wat privaatheid soek weg van die vinnige stadslewe. Alles is baie basies en baie mooi. Selfoonsein is meeste van die tyd nie beskikbaar nie. Jy het wel 'n 4x4 nodig om by die Syringa Sands Mountain Cottage uit te kom. Sean en Alex is beide baie vriendelik en behulpsaam.

Joshua W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joshua W

Neat, stunning views, isolated.

The road to get to the cottage can only be done with a 4x4 with good clearance. The cottage is neat and clean and has all that you need. Spectacular views. The tin roof crackles in the heat, which can wake you if you're not used to it.

Syringa Sands Mountain Cottage se terugvoer

Hi Joshua, thank you for staying with us. Glad you enjoyed the weekend in the mountains and yes, the roof contracts and expands, it makes a noise. I do hope it did not keep you awake for too long. Come again, greetings from the Waterberg, Sean and Alex.

Syringa Sands Mountain Cottage
Rose R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose R

A little piece of heaven.

Had a wonderful 4 nights. Will definitely be back. Thank you for making it so special.

David S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Everything was perfect.

Would not change anything, really a relaxing stay.

Izak H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak H

Fantasties.

Dit was 'n fantastiese ervaring met die pragtige natuurskoon. Rustigheid wat praat met mens se siel.

Maurits M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurits M

Awesome.

This was our second stay and we will be back for sure. You do need a high clearance vehicle to reach the cottage and 4x4 will be advised. The cottage is self sufficient with a solar powered fridge-freezer and hot water shower. Spotless clean and super comfortable bed. Alex and Sean are great hosts.

Syringa Sands Mountain Cottage se terugvoer

Thank you,

We are looking forward to welcoming you back!
We are located halfway between Thabazimbi and Vaalwater, approx 50km on dirt, a high clearance vehicle makes the journey a lot easier.
We can arrange a pick up at the gate and take you up in the gameviewer and take you the last 7km into the mountains to the cottage.

Just let us know in advance.

Syringa Sands Mountain Cottage
Pia L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pia L

A piece of bushveld heaven.

The cottage is perfect: simple, tasteful design; wonderful views; perfect peace. We did the two hikes and saw lots of game - we couldn't have wished for more.

Pierre S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S

Ideale off-the-grid naweekwegbreek.

Privaat, gerieflik en stil. Sal beslis weer terugkom.

David R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R

Afgesonder in die natuur.

Goeie ligging met staproetes in die berg. Gerieflike huis, skoon en netjies. Baie mooi uitsig hoog teen die berg.

Louis L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Stilte en isolasie met die ongelooflikste uitsig.

Die eenheid is baie gerieflik, netjies en goed toegerus. Die ligging hoog in die berg is regtig besonders. Pragtige uitsig oor die Waterberg, met die mees ongelooflike sonsondergange. Dit loop op sonkrag en die water word voorsien deur 'n reënwatersisteem. Regtig groen! As jy rustigheid in die natuur soek, kan jy nie beter nie. Die wildsplaas het heelwat diere en 'n verskeidenheid eko-sones wat elkeen sy eie besondere ervaring bydra. Jy kan lekker loop of net sit en die uitsig geniet. Die paaie is klipperig in die berg gedeelte, maar steeds rybaar met die regte voertuig.

Syringa Sands Mountain Cottage se terugvoer

Dear Louis, thank you for visiting us in the Waterberg. Your review is such a descriptive and apt summary of what the Mountain Cottage and Syringa Sands Game farm is about, precisely what we are aiming for.

Syringa Sands Mountain Cottage
Stefania D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefania D

The cottage is simply divine, it is very remote but exactly what we expected.

We went for a hike, the scenery is breathtaking. Sean and Alex were great hosts, I highly recommend it for any couple! The cottage was clean, the bed was comfortable, we felt totally safe and at ease in our environment. We went for a drive with our hosts which was very interesting, Alex and Sean know their animals which are very well looked after. The hike was well marked give the lush growth, it was easy enough to locate the white dots if we veered off. The weekend was exactly what we both needed.

Syringa Sands Mountain Cottage se terugvoer

Dear Stefania, we are glad you enjoyed yourselves and got to switch off for the weekend. Kom weer!

Syringa Sands Mountain Cottage
Lynette S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Golden solitude

The long dirt road (if there are people who are not birders) is worth every meter. Location of the cottage is superb, trails are wonderful, game is invigorating to watch. Staying in an off the grid dwelling brought one back to "What Is actually essential" in one's life and was very easy to adapt to. Sean and Alex were super hosts.

David R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R

Afgesonder, stil, vrede.

Vriendelik en gasvry ontvang. Baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die berghuisie was uiters goed geleë en baie netjies. Goeie staproetes met wild om te sien. Kan die plek sterk aanbeveel.

Sunelle H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle H

Rus vir die siel.

Die plek forseer jou om te rus. Die skoon lug en natuur om jou, maak jou hart rustig. Dit laat jou weer kans sien vir die besige lewe. Die eco-verblyf is fantasties. Daar is sein. Nie goed nie, maar goed genoeg vir noodgevalle. Dis koud in die aande, maar die vere-duvet maak jou vinnig-vinnig warm. Die vriendelike gasvrou laat jou so tuis voel. Die 5 km lange staproete na 'n baken op die berg se uitsig is asemrowend. Jy kort wel 'n 4x4-voertuig om by die mountain cottage uit te kom. Sal beslis teruggaan. Dankie vir die bederf.

Lukas D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas D

Awesome place.

The view is amazing. Place was very clean. It is rustic, make no mistake but you have everything you need. The view though, and honestly the spot has a very calm atmosphere. You are very isolated.

Tiaan K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan K

Uiters skoon en netjies, wonderlike uitsig en afgeleë.

Ons het die Mountain Cottage bespreek, en dit is werklik 'n wonderlike plek om die rustigheid van die natuur te beleef. Die plek is skoon en netjies, ten volle toegerus en jy is heeltemal op jou eie op die berg. Ek kan die plek ten volle aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek van die stad se gewoel.

Ina B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Breath and -speechless.

Mountain cottage. Serenity, tranquillity, diversified - you will not be left untouched. One of those places in our beautiful country that leaves you with a lack of words, emotions you didn’t even know you had. You will become aware of the the materiality of this world. Photos cannot show the experience, you need to experience it yourself to understand how amazing it is.

Wynand F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand F

Hemel op aarde!

Mountain Cottage is die perfekte wegbreek vir absolute stilte en rus in die natuur. Goed toegerus, netjies en skoon met 'n uitsig wat jou asem sal wegslaan.

Klaus K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus K

Baie mooi en gerieflik.

Skoon en gerieflik. Vriendelike gasheer. Fantastiese uitsig. Mooi staproetes wat goed aangedui is. Voertuig met hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Jacobus D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Wat 'n wonderlike plek.

Ons was heeltemal oorweldig deur die gasvryheid van Alex. Sy het ons gou laat tuis voel. Die akkommodasie is 100% eco vriendelik. Niks was tekort. Die stilte was oorweldigend. Net wat ons wou gehad het. Sal beslis weer daar bly.

Beverly G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly G

The peace, serenity, isolation and stunning views was exactly what we were looking for.

Both Sean and Alex are most hospitable hosts and made us feel very comfortable. The attention to detail in the cottage is excellent. The provision of a USB port meant we could stay in WhatsApp communication with friends and family and make them jealous with morning and evening views over the Waterberg. There are written directions (which in places we found a little ambiguous) on how to get from the cottage to the main gate - a map in addition to the written directions would be a help.

Hennie M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Fantasties.

Die stilte was ongelooflik, die uitsig baie mooi.

Syringa Sands Mountain Cottage se terugvoer

Thank you for staying with us, come again, Alex from Syringa Sands.

Syringa Sands Mountain Cottage
Jamie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie S

Exclusive venue and environment.

The venue is located in a very exclusive part of the farm where privacy is guaranteed! The setting in nature with walking trails, and if you dare, mountain biking, is food for the soul. We were warmly welcomed and lead to the cottage, it was an experience beyond expectation and enjoyed in full!

Syringa Sands Mountain Cottage se terugvoer

Excellent, glad you enjoyed some peace and quiet with us. You have by far been the most enthusiastic walkers/hikers yet to visit. Come again.

Syringa Sands Mountain Cottage
Monika R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R

Ongelooflike uitsig, rus vir die siel.

Syringa Sands Mountain Cottage was 'n ongelooflike ervaring. Ons was bevoorreg genoeg om die mees ongelooflike donderstorms te beleef wat jy letterlik vanaf 'n 360 grade aanloop kan sien opbou. Die stilte en vrede is presies wat mens nodig het om jou batterye te herlaai en om so bietjie "off the grid" te wees vir 'n paar dae laat jou regtig ontspan. Die beste van alles was die vuurvliegies in die aand! Ons sal beslis weer gaan!

Anne E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne E

Luukse eenvoud.

Syringa Sands se Mountain Cottage sal jou asem wegslaan. Totaal afgesonder en heeltemal selfonderhoudend. Baie eenvoudig, tog luuks. Die uitsig is iets om te beleef. Die staproetes sal jou lank kan besig hou. Wees daarvan bewus dat jy 'n lang stuk grondpad gaan moet ry - die laaste gedeelte van Bakkerspas is nie die gemaklikste rit nie. Maar met 'n 4x4 is dit niks. Ek beveel Syringa Sands sterk aan!

Syringa Sands Mountain Cottage se terugvoer

Thank you very much for your recommendation, Anne. We are glad you enjoyed the hiking trails, the cottage and the view.

Please do visit us again.

Warm Waterberg greetings,
Alex from Syringa Sands

Syringa Sands Mountain Cottage
Stephanie H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H

Dit was uitstekend, met die mooiste uitsig.

Dit is heeltemal "off the grid", geen lawaai, geen mense geen niks nie. Die plek is oulik uit gerus en baie netjies. Die feit dat dit plekke totaal eco-friendly is was 'n bonus vir die wat dit waardeer. Die mooiste uitsig reg rondom. Rus vir die siel. Ons sal weer kom kuier.

Syringa Sands Mountain Cottage se terugvoer

Great, we are glad that you enjoyed the views and the peace and tranquility. We love to welcome you back soon, perhaps plan for the rainy season, the mountain streams will be flowing, the dams will be full and all will be lush and green.

Syringa Sands Mountain Cottage
Tamsin S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsin S

Perfect hideaway.

What a beautiful place. We felt like we were the only two people on the planet. The mountain cottage really is the most perfect place to get away from it all - a beautifully designed little cab surrounded by incredible scenery, gorgeous bush and under the densest canopy of stars we've experiences in quite a while. The cottage may be "off the grid" but we had everything we needed, with the addition of some lovely extra touches. Couldn't have asked for more.

Syringa Sands Mountain Cottage se terugvoer

Dear Tamsin,

Thank you for staying with us, we truly appreciate your kind words.

Please visit again soon.

Regards,
Alex

Syringa Sands Mountain Cottage
Henco V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco V

Afgesonder en asemrowend.

Syringa Sands Mountain Cottage is plek vir mense wat soek na stilte en afsondering. As jy wil wegkom van alles en almal en weer die waarde van eenvoud wil ervaar dan is dit die plek vir jou. Die 50 km grondpad is nie ideaal vir sedan motors nie, maar dit is deel van die ervaring.

Antoinette W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette W

Kos vir de siel.

Naby natuur en die mooiste sonsondergang. Beste plek om batterye weer te herlaai. Heerlike staproetes. Huisie absoluut die beste ligging. Sal beslis weer gaan. Baie dankie.

Pietro V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pietro V

I want to describe the Syringa Sands Mountain Cottage as the best spot to view the beautiful Waterberg.

We would like to suggest some items in the kitchen, namely a casserole, iron cookware for the open fire, hot water was a minor problem, washing dishes and to shower at the same time.

Syringa Sands Mountain Cottage se terugvoer

Dear Pietro,

Thank you for your feedback.

We have since added 2 different potjies and an oven dish. Indeed, as the hot water is powered by the sun, eco-friendly sometimes means one thing at a time.

Regards,
Alex from Syringa Sands

Syringa Sands Mountain Cottage
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkerspas-pad, Plaas Rhenosterpoort, Gedeelte 13, Rankinspas, 0512, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5ab0591545f81a6e9a54d40d772653db8e8b0446ef17be4315e0fd99b6b8593ff1b8a5757cffb743003247e641fe4e0531a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Bakkers Pass Road Farm Rhenosterpoort, Portion 13 0512 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.508576700467 27.827084451252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang