Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tadima Lodge

Selfsorg
Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Feb 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
    10 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyfterfontein 7, Mabalingwe Nature Reserve, Thabazimbi, 0480, Limpopo
  • Vanaf R11 500 R8 050 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Tadima Lodge is 'n veilige selfsorg-eenheid in die Mabalingwe Natuurreservaat, wat spog met ruim, moderne leefarea en pragtige uitsigte.

Dié eiendom bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Drie van die slaapkamers, insluitend die solderkamer, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in elk, die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Beide stort- en badgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n dubbeldeur-yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Persoonlike sjef is ook op versoek beskikbaar. Die kombuis vloei in 'n oopplan-leefarea met genoeg sitplek vir die gesin voor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea sluit ook 'n 10-sitplek-eetkamertafel langs 'n binnebraai in en bykomende sitplek wat oor die swembad uitkyk vir 'n volledige ontspanningservaring.

Deur die stapeldeure is 'n patio met 'n versonke braai-area en 'n lieflike swembad, wat dit 'n ideale plek maak vir gesinstyd en sosiale byeenkomste.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Pierre M
Gesin met klein kinders
5.0
Modern, gerieflik en uitstekende waarde vir geld. Tadima Lodge was als en meer! Die ligging is pragtig, die huis modern en gerieflik ingerig, die onde...
Sien meer
Feb 2025
Chantelle S
Gesin met klein kinders
5.0
Puik! Baie, baie dankie vir 'n besonderse ervaring! Alles was puik! Ons het al by baie soortgelyke plekke gebly en dié was by verre die beste. Alles i...
Sien meer
Okt 2024
Jeanmarie V
5.0
Ongelooflike ervaring, Tadima sien ons weer! Dankie vir een van die lekkerste naweke in die bos. Ons was bederf van ons kroontjie tot ons toontjie deu...
Sien meer
Jul 2024
Stephan G
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Wonderful weekend. Great place, great staff. Really worth a visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Mariette M
Saam met vriende
4.8
Ideale huis vir groot familie saam kuiers. Pragtige uitsig. Gerieflik, uitstekende kok. Ongelukkig baie lek plekke tydens reën, dit sal dringend aange...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ulene Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 86

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Cyfterfontein 7, Mabalingwe Nature Reserve, Thabazimbi, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Tadima Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R11 500
R 11 500 R 8 050
per nag (plek vir 14)
Vanaf R11 500
R 11 500 R 8 050
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
    10 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyfterfontein 7, Mabalingwe Nature Reserve, Thabazimbi, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2882ffc68c41ca3bd79510fb5d8bc47d2be06dfd91de01d79be57393e4eb242ea3e7df41c7357cb2d5a8b36af9976b8d7015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R11 500 nouVanaf R8 050 per nag (plek vir 14) 5 5 1 5 7 Cyfterfontein Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.77209 28.023204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang