Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tafelkop Keisie Selfsorg Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Goedemoed R318, 14 km vanaf Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tafelkop Keisie Selfsorg Akkommodasie is langs die R318 sowat 14 km buite Montagu en is omring deur die boorde en wingerde in die mooi Keisievallei. Dié kothuis is opgeknap in so 'n manier dat sy 1909-bekoring behoue gebly het.

Dié kothuis het 'n groot slaapkamer met 2 dubbelbeddens, 'n slaapbank in die sitarea en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n oopplan-leefarea met 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube Premium. Gratis WiFi word voorsien.

Die kothuis het 'n privaat braai-area met 'n onderdakstoep. Daar is ook 'n warmbad, maar dit is net teen ekstra koste beskikbaar. Gaste word asb. versoek om hul eie swemhanddoeke en handdoeke vir die warmbad te voorsien.

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lesley M
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, veilig, nostalgies. 'n Regte ou plaashuis wat baie mooi reggemaak is. Alles wat jy nodig het is daar. Daai warm swembad het ons baie geniet. K...
Sien meer
Mei 2024
Elsa V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek van die gejaagde lewe. Tafelkop het alles en meer wat mens nodig het. Ons het baie lekker gekuier, daar is alles wat mens nodig het.
Apr 2024
Petrus S
Saam met vriende
5.0
Friendly service, no load shedding. Our stay was very pleasant. The owners went out of their way to accommodate us and make us comforta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
John F
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful Absolute privacy the host and hostess were simply amazing. From a welcome bottle of wine, rusks, chocolates and a going away...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Willem B
Saam met vriende
5.0
Wat 'n aangename ervaring! Goed toegeruste, gerieflike en karaktervolle akkommodasie teen 'n uiters billike tarief. Die "hot tub" was ongelooflik, ons...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ockie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plaas Goedemoed R318, 14 km vanaf Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tafelkop Keisie Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Goedemoed R318, 14 km vanaf Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf560660d26db3f3a47fd265c60effec955d7933855210bbcc28507e69576afdf5a3ec9d73109898f7e7f1c57b45812ba747f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 Farm Goedemoed R318 14 km from Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.705824951617 20.022881479729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang