Tala Collection Game Reserve
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R603 Umbumbulu-weg, Camperdown, 3720, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tala Collection Game Reserve is in 'n wildbewarea in die heuwels van 'n stil plaasgemeenskap, sowat 70 km vanaf Durban in Kwazulu-Natal, geleë. Met 'n mengelmoes van akasia-doringveld, oop grasveld en vleiland op Tala, bied dit voortreflike uitsigte van wilde diere en voëls - 'n puik kombinasie vir perfekte foto's.
Gaste kan kies uit verskeie gemaklike lodge-kamers wat uniek versier is en wonderlike geriewe, onder meer tee- en koffiemaakgeriewe en en suite-badkamers, bied.
Al die etes word by Tala Restaurant bedien. Aandetes moet vooraf bespreek word. Alle etes en drankies kan aan die einde van jou verblyf by ontvangs vereffen word.
Konferensiegeriewe is vir 250 afgevaardigdes beskikbaar, asook 2 trouvenues waarvan een 140 gaste kan akkommodeer en die ander een 100 gaste.
Doendinge sluit wildritte, 'n insek-, asook 'n natuurroete, 'n bosuitstappie, die vang, ring en monitor van wilde voëls en 'n rotspoel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dream Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 383
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- R603 Umbumbulu-weg, Camperdown, 3720, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tala Collection Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R603 Umbumbulu-weg, Camperdown, 3720, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang