Tambuzi - Kruger Bush Camp
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Blyde Wildlife Estate 91, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R6 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tambuzi - Kruger Bush Camp is 'n rustieke, modern en gerieflike Boskamp in die Balule Natuurreservaat.
Die verblyf bestaan uit 3 eenhede en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Hoedspruit bied maklike toegang tot die streek se grootste besienswaardighede, soos die asemrowende Blyderivier Canyon, die Krugerwildtuin en private wildreservate. Daar is 'n groot verskeidenheid voëls vir die voëlliefhebbers. Ander atiwiteite in die area sluit voetslaanroetes, perdry, abseil, rotsklim, witwater-vlotvaart en warmlugballonvlugte in.
Ligging
- Blyde Wildlife Estate 91, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Blyde Wildlife Estate 91, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang