Tapologo Lodge
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kransstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tapologo Lodge is op die N4, 2 km voor Zeerust in Noordwes, geleë. Dit is die ideale oornagplek op pad na Botswana of Namibië, maar ook 'n goeie keuse vir 'n wegbreeknaweek, weg van die stad se lawaai.
Hierdie lodge is op 1 hektaar se land geleë, en bestaan uit 18 chalets en 1 suite wat in totaal tot 38 gaste kan huisves. Daar is ook 'n kroeg, restaurant en konferensiegeriewe op die perseel. Die restaurant maak 07:00 oop van Maandag tot Vrydag, en 08:00 op Saterdag. Die restaurant is Sondae gesluit.
Ons swembad-area vir ons gaste is ook geskik vir klein funksies of ander aktiwiteite.
Ons nuut geboude sitkamer is ontwerp met 'n warm en kontemporêre gevoel. Dis noukeurig beplan om die ruimte intimiteit te maak. Tapologo Lodge bied meer as al vir 13 jaar met goeie kos en drankies aan, en sal jou in ons eksklusiewe sitkamer bederf.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kransstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
- Gaste dink Tapologo Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Zeerust Tussen Zeerust/Gaborone Noordwes
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kransstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang