Tarentaalrand Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Josling-straat 13, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tarantaalrand Guesthouse is in 'n rustige area naby die middestad in Upington geleë, 'n gerieflike oornagplek vir diegene wat op die Kalahari-Namaqua-Namibië-roete na en van Johannesburg en Kaapstad reis.
Hierdie stylvolle gastehuis bied selfsorgverblyf, wat bestaan uit 'n aparte kothuis en 'n oopplan-gastekamer. Die tweeslaapkamerkothuis is redelik ruim met 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n aparte badkamer en 'n leefarea met volledige DStv. Die tweede kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Albei het lugversorging, beperkte DStv en WiFi.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar en 'n klein swembad buite.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Josling-straat 13, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Tarentaalrand Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Rand Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Josling-straat 13, Upington, 8800, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang