Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tavistock Country Home

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Marié S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het oorgeslaap na 'n funksie en Helene het ons hartlik ontvang. Die kamers was prentjiemooi en so ook die ligging van die gastehuis. Alles was baie netjies en die gasvrou was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leilaa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

"Absoluut fantasties" broer en skoonsuster se woorde. Ek en my man het die plekkie bespreek vir die huweliksherdenking van my broer en skoonsuster. Ons het voor die tyd alles gereël by die plek, en dit was soveel meer as wat ons verwag het. Dit was absoluut asemrowend mooi. My broer en skoonsuster kon nie ophou praat van die pragtige plek nie en het ook gese dat alles perfek was. Die gasvrou was ongelooflik. Vanaf ons daar aangekom het, was sy so behulpsaam. Sy het die plek ekstra mooi gemaak en my met alles gehelp om dit vir hulle spesiaal te maak. Sy is regtig fantasties. Baie dankie, jy is regtig wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Pragtige gerieflike akkommodasie. Ideale verblyf vir ons behoeftes. Alles baie netjies en skoon en gasvrou vriendelik en behulpsaam. Die lugversorging en groot swembad het welkome verligting verskaf teen die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaus S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Overall an absolute positive overnight stay, highly recommended. Absolute good value for money, very quiet, excellently equipped rooms, nice Jacuzzi and pool. One star less than maximum because of some chirping crickets in one bedroom and some undefined black crumbs in the bed. The rest of the whole house was more than clean, in the best conditions. So that was probably a one-off inattention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roshni S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Beautiful and comfortable. Lovely host - went out of her way to assist. Thanks, Helene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Die gastehuis en omgewing is so mooi en netjies en die personeel is baie gaaf. Ek sal enige tyd weer daar oorbly. Die plek is ongelooflik pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronaldie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Besonders mooi en luuks. Helene is 'n wondelike gasvrou en het in al ons behoeftes voorsien. Die kamers is luuks en ruim. Die braai-area en swembad is pragtig en ons het self ys en die gebruik van die 'boombox' gehad. Ons kuier was super spesiaal! Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helene
Tavistock Country Home
Liewe Ronaldie en familie, dit was so lekker om julle as sulke vriendelike gaste hier te ontvang. Kom kuier asseblief gou weer.

Arnold L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Absolutely great, awesome and pure bliss. From the time you arrive until you leave is an absolute pleasure. This place is worth 5 times more than what we paid for. I have been in 5 star lodges and hotels and never was it as awesome as this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helene
Tavistock Country Home
Thanks so much Arnold. It was wonderful having you here. Hope to see again soon.

Aneske V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Sprokiesagtig! Die lekkerste wegbreek nóg! Mens wil net langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karike Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Beautiful and blissful. Just perfect! Helene was extremely welcoming and saw to our every need. Absolutely stunning venue and the room so neat and clean. We'd recommend Travistock to any and everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tavistock Plaas, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA031a83454bd15516a1696ed3ee591c2c502ad3935dd785ecf994e6b1bb33579836db6da7ad99e54d3763df50b3b4839633c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Tavistock Farm De Doorns 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.475655546986 19.635732765234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang