Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ten on Juno

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Juno-straat 10, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ten on Juno bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Solheim, Germiston. Dit is ideaal vir 'n paartjie óf enkelreisigers.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Daar is ook 'n koffiestasie met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n TV, lessenaar en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot hul eie stoep met 'n tafel en stoele, 'n gemaklike rusbank en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is om te ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis is net 12 minute vanaf die lughawe en naby Bedfordview en Edenvale.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Ten on Juno
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Kirsten Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Juno-straat 10, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Juno-straat 10, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d2f40b794eaa34fb33a13b3a769f5175115279fcedcee6d6edfa041300ff686a46d476610621d0b54af6ffc5ebf0327576d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 10 Juno Street Solheim 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1748774 28.168814
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang