Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tevah Accommodation

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christoff Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Tevah Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Antionette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette D

Mooi uitsig op die Drakensberge en 'n stil rustige omgewing.

Eenheid waarin ons oornag het was baie ruim en netjies.

Esmé B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé B

Rustige oornag plekkie.

Baie lekker plekkie om oor te slaap as jy oppad is na KZN om die pad korter te maak. Tydens loadshedding werk al die ligte, baie gerieflik!

Juandre B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre B

Puik diens en fasiliteite.

Wat 'n besonderse plek. Ons sal beslis weer van Tevah gebruik maak. Goeie diens en menseverhoudinge, fantastiese fasiliteite met die mooiste uitsig.

Reinhardt H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt H

Een van die beste plekke.

Dit is die naaste aan 'n perfekte plek waar ons kon kuier. Beste uitsig van die pragtige berg met die Kruis. Groot ordentlike TV waar ons amper die hele nag deurgebring het met Netflix, Disney en Amazon. Lekker vinnige WiFi. Daar is ook 'n inverter sodat ons kon lag vir beurtkrag. Baie luuks ook. Baie punte gekry by my vrou. Die bed was so gemaklik en die mense is net meer as vriendelik. Ek het ook my broer daarheen verwys, die enigste spyt is dat ons nie langer kon bly nie. Sal volgende keer 'n week daar wil deurbring.

Ronnie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V

Comfortable and suited our needs.

We were on a road trip and overnighting in Harrismith. The establishment was fit for purpose - well located, spacious, new, and comfortable. Some minor points: The owner should check the apartment after the previous guests have left. I think that they left some food behind - maybe for staff - but it was in the fridge. There are also some electrical plug issues which can be easily resolved. I know he is looking for excellence - the books in the cabinet tell me that!

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 3, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46e02b05eb35a623c7e6b02241121d6bc5b1c7bca5f8269cd19fc909d0de9ed4c96ffd78dc3862e5ed0759c8fd09d8945e29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 3 Steenbok Street Bergsig 9880 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.27225834688 29.142373847885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang