Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Monate Game Lodge

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 172 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R580 R348 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Thaba Monate Game Lodge is in Bela-Bela, Limpopo, 'n area wat bekend is vir sy wildkykgeleenthede, natuurskoon en voetslaanroetes. Die lodge word deur die bosveldomgewing omring en hier wandel diere vrylik rond.

Verblyfopsies sluit 2 chalets en kampeerplekke in. Die chalets het gemaklike beddens en badkamers met óf 'n stort, bad óf net 'n stort. Gaste by die kampeerplekke moet hul toerusting saambring.

Elke chalet beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof toegerus is.

Bykomende geriewe sluit 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Gaste kan aktiwiteite soos fietsry, voëlkyk en wildkyk op die perseel geniet. Die wild op die perseel sluit njalas, koedoes, rooibokke, blouwildebeeste, kameelperde, waterbokke en sebras in.

Aktiwiteite in die area sluit Waterberg Zipline Adventures, Bambelela Wildlife Care, die Vervet Monkey Rehabilitation Farm, haba Kwena Crocodile Farm en Cheetah Experience in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 129 resensies vir Thaba Monate Game Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Thaba Monate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erfdeel 2, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Thaba Monate Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R580
R580 R348
per nag (plek vir 6)
Vanaf R580
R580 R348
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 172 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e82047486260a6a0080e0b2f5e6fb484ae216af62c1619aff1d810603c0615f22760ed6b51dacb36390b55881d666c144d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580 nouVanaf R348 per nag (plek vir 6) 129 5 1 4 Portion 2 Buisfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.809954744625 28.328067040129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang