Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Nkwe Bush Veld Inn

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.5
Veiligheid
3.8
Carl Stephanus V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Baie rustig, netjiese en baie hulpvaardige personeel. Absoluut fantastiese plek om te bly. Sal beslis weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker erg breek plekkie. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker weg breek plekkie. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stuart C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Clean chalet and friendly staff. The chalet was clean and staff were friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
1.6
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Amanda W
Kort verblyf
3.8
Mrt 2022

Baie goed, mense was baie behulpsaam, kroegman en die bestuur. Dankie ons het lekker gekuier, diens waas baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2021

Nie wat ons verwag het nie. Die plaas is pragtig en ons het dit baie geniet om die stap roetes te doen. Saterdag aand was egter 'n ontnugtering met baie harde musiek wat gespeel het in die kroeg tot 3 uur die volgende oggend, en toe dronk mense wat rond loop en swets tot na 4 uur.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Lynsie P
Kort verblyf Gesin met tieners
1.8
Mrt 2021

Verskriklik, geen lopende water, geen toesluit en niks skoon gemaak nie, nie eens 'n ster werd nie. Die blyplek het geen lopende water in gehad nie, jy moes 10 meter ver na gemeenskap badkamer toe loop, wat jy moet deel met ander mense wat daar bly in hierdie COVID-tyd. Die werkers het nie maskers gedra nie. Die badkamer vir die vroue het 2 toilette, 1 stort en 1 bad. Geen van die deure kan toesluit nie of het skuifslotte nie. Die voordeur van die vroue badkamer kan nie eens ordentlik toemaak nie. Toe ons daar aan kom het a vroue G-string in die badkamer gelê, toe ons Maandag ry, was dit steeds daar. Ons lakens was vuil en honderde dooie insekte het op my seun se bed gelê. Die breekgoed was vuil, ons het papierborde and koppies gaan koop. Hulle selfsorg-eenheid waar jy kos moet maak het bestaan uit 'n tweeplaatstofie en ketel. Daar was wel 'n yskas. Hulle het Vrydag toe ons daar aankom 3 Ricoffy-, 3 suiker- and 3 Cremora-sakkies gesit en dis al was ons vir die hele naweek gekry het. Ons plek was nie Saterdag of Sondag skoongemaak nie, trouens Sondag was daar niemand nie, hulle was toe. Saterdag was die badkamers skoongemaak, maar soos ek se die G-string was tot Maandag dat ons daar weg was steeds daar. Vrydagaand was daar 'n groot spinnekop in ons kamer, dit is nie 'n probleem nie, maar toe my kind vir Doom gaan vra was die bestuurderes se antwoord waaroor kla julle nou al weer. Sy was baie sarkasties. My seun moes die mans badkamer met ander mans wat daar gebly het deel en Sondagaand het die een toilet oorgeloop dat jy nie in die mans badkamer in kon kom nie. Hulle het toe maar die vroue badkamer gebruik. Maandagoggend het die opsigter gesê dat hulle of te veel toiletpapier gebruik of hulle het handdoekpapier in die toilet afgespoel. Hulle was almal volwasse mense. Ek het reeds genoem dat jy na die badkamer toe moet loop en in die nag is daar geen verligting op die paadjies na die badkamer toe nie. My seun het in Thabazimbi geboogskiet en ons moet al voor 7 in die oggend daar wees. Dit was donker as jy moet gaan bad en stort. Ook was daar geen She-bins in die vroue toilet nie, toe ek vir dit vra, bring hulle vir my hand sanitizer. Die enigste vriendelike gesig was die admindame en die barman. Ook was die terrein nie afgekamp nie, ons het Sondag gehoor toe ek en my dogter om die deel stap dat ons nie moet nie, want daar is luiperde. Ook het die in ganghek nie gewerk nie, en moes in- en uitklim om die hek oop te maak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Chantell
Thaba Nkwe Bush Veld Inn
More Lynsie, Ek het ondersoek ingestel op u klagtes hierbo en my staf was baie verbaas, want hulle verseker my dat hulle te alle tye vriendelik en behulpsaam was. Magda het haar dadelik van 'n blik Doom voorsien. U het die semi-selfcatering cabin geboek, wat duidelik aanwys dat die minimale kombuisie geriewe beskikbaar is en die gebruik van ablusie blok het, wat reg langs julle gestaan het. Die wasbak vir opwas geriewe vir u eenheid is ook teen die muur van die ablusie wat nie 1.5 meter weg is nie. Die ablusie is omtrent 3 meter weg van u af gewees. Julle was voorsien van 3 x koffie, 6 x suiker en 3 x cremoras volgens my staf want julle het net bespreek en betaal vir 3 mense, toe is julle eintlik 4. Ons het u nie extra gevra vir u dogter nie. Ongelukkig het ons nie beheer oor hoe mense die ablusieblok gebruik nie, maar dit was skoongemaak Saterdag, asook u verblyf. My huishouding maak elke dag en Saterdae skoon, maar soos ons besprekings doen laat ons wel al ons gaste weet dat ons toe is op 'n Sondag en dat daar geen dienste op 'n Sondag op die plaas is nie. Ons het 2 groot ligte van die ablusie blok asook al langs al die padjies en vind dit vreemd dat u se dat u in die donker was in die oggend. Die lakens was definitief nie vuil nie aangesien ons voor aankoms van gaste skoon beddegoed opsit en matrasse word gesanitiseer en in die son gelos. Goggas sal maar oral in die bos wees en is ongelukkig buite ons beheer. Breekgoed word ook gewas voor aankoms maar omdat u die semi-selfcatering het, is die kombuisie op die voorstoep en met die bos sal dit dalk bietjie vol stof gewees het. Ons is baie jammer oor die ongerief wat u ervaar het, maar sou wel voorgestel het dat u eerder 'n self-catering chalet geboek het as ons van u probleme geweet het. Volgens my staf was u baie vriendelik met hulle en hulle met u en het u geen klagtes gehad terwyl u hier was nie, ons vind dit nou baie vreemd dat u soveel klagtes het oor Thaba'Nkwe en staf. Ons is op 'n plaas en probeer almal tevrede stel en doen ons uiterste met Covid om alles te sanitiseer en alle chalets, cabins word ordentlik skoongemaak voor gaste se aankoms. Ek was ongelukkig nie die naweek op die plaas nie en is baie jammer oor u ongelukkigheid. Groete Marieke Bestuurder THABA'NKWE

Vanessa N
1 nag
4.6
Aug 2019

Great place. Great place for a night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantell
Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Morning Vanessa, Many thanks for your feedback. We are always happy to receive good comments and strive to better our accommodation on a daily basis. So happy you enjoyed your stay and hope we see you soon! Regards, Management

Vernon T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mei 2019

Idiaale verblyf vir besigheid, naby aan besigheidsarea. Naby dorp geleë, dus ideaal vir besigheidsmense.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Chantell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R670
R670 R603
per nag, vir 2 mense
Vanaf R670
R670 R603
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 171 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km vanaf Thabazimbi op die R510/Lephalale-pad, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1mXtQXKIZRVWkxFDpUyLUG7bkIL5EeEpsiuNOM7tM69JUpAOG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R670 nouVanaf R603 per nag, vir 2 mense 35 5 1 4 5km from Thabazimbi on R510 Lephalale road Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.546205815078 27.394414544106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang