Thanda Vista Guesthouse and Retreat
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Susanstraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 368 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Plettenbergbaai, bekend vir sy uitgestrekte wit strande en uitsonderlike klimaat, word na verwys as "Die Juweel van die Tuinroete." Met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan, manjifieke berge en inheemse woude, het die vroeë Portugese ontdekkingsreisigers dit "Bahia Formosa" (of "pragtige baai") genoem.
Hier in Plett kombineer die natuur en sport om besoekers die kans te bied om 'n verskeidenheid doendinge te geniet soos gholf speel, in die son op die strand ontspan, in die woude of langs die strande stap, wildparke besoek, of walvis- en dolfynkyk. In die aande kan gaste kies uit 'n verskeidenheid uitstekende restaurante.
Thanda Vista (Thanda beteken "liefde" in Afrikatale) is 'n eksklusiewe B&B-instansie wat net 'n paar minute van Plettenbergbaai se wit sandstrande af geleë is. Ons is intiem, eksklusief en privaat en bied 5 luukse en suite-slaapkamers en 'n gastesitkamer.
Die ontbytstoep op die eerste verdieping bied 'n uitsig oor die baai, en gaste kan selfs walvisse of dolfyne gewaar terwyl hulle ontbyt geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Susanstraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Thanda Vista Guesthouse and Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Susanstraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang