Thatchings Bed & Breakfast
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post-weg, Nottingham-weg, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Thatching's is 'n plattelandse B&B, ideaal geleë net 10 km vanaf Nottinghamweg, in die Middellande. Dit is ook net 2 km se ry vanaf die N3, wat die hoofroete tussen Johannesburg en Durban is. Dit is deel van die Midlands Meander, wat een van Suid-Afrika se voorste kuns- en kunsvlytroetes is.
Thatchings lê in 'n pragtige omgewing van antieke dennebome en golwende grasperke wat uitkyk oor 'n skilderagtige foreldam. Dit word ook heeltemal omring deur 'n privaat wildlandgoed van 300 hektaar. Met geen heinings om hulle te inhibeer nie, dwaal rooibokke, sebras, wildebeeste en duikers gereeld na die eiendom.
Thatching's bied 'n verskeidenheid luukse en suite-verblyf, alles onder Afrika-grasdakke. Elke kamer is smaakvol gemeubileer met verskillende kulturele inspirasies en sluit elektriese komberse en verwarmers, DStv, platskerm-TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Thatchings het 'n gaste-eetkamer waar gaste welkom is om te ontspan en aan die internet te koppel. Daar is ook verskeie ruimtes in die tuin waar gaste kan sit en die buitelewe geniet. 'n Wasgoed- en strykdiens kan gereël word. 'n Beperkte oppasdiens kan verskaf word indien vooraf gereël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Curry's Post-weg, Nottingham-weg, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Thatchings Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nottingham Road Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post-weg, Nottingham-weg, 3290, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang