ThatchView
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- TV Studio 1 Self-catering Unit
- Selfsorg
- TV Studio 2 Self-catering Unit
- Selfsorg
- TV Queen Twin Self-catering Unit
- Selfsorg
- TV King Twin Self Catering Unit
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie.
Rook is binne verbode, maar gaste mag op die balkonne en in die tuin rook.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geraasvlakke moet vanaf 22:00 daal.
Gaste wat nie die huisreëls volg nie sal sonder enige waarslkuwing van die perseel verwyder word.
Skoonmaakdienste is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Karelstraat 58, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes