Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aloe House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir The Aloe House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Muhle M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muhle M

Best place to stay for your vacation.

It was nice and we recommend.

The Aloe House se terugvoer

Thank you for your wonderful rating and kind words. We look forward to welcoming you both again soon.

The Aloe House
Kay-leigh O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay-leigh O

Comfortable and relaxing.

Such a treat for the weekend. My sister and I got to relax and got the break we deserved. The host is amazing.

The Aloe House se terugvoer

Thank you so much Kay-leigh, it was so lovely to have met you. We are so happy you enjoyed some down-time just relaxing.
Wishing you a blessed 2024

The Aloe House
Danie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Fantasties!

Ja, ons het heerlik gebly. Die gasheer en gasvrou was werklik vriendelik en behulpsaam. Dankie Janine en Darryl. Dankie ook vir die Kersgeskenkies op Kersdag vir die kinders. Al het dit gereën, was die huis heerlik groot en selfs die kinders kon binne besig gehou word.

The Aloe House se terugvoer

Thank you Danie, for your wonderful review. It was a pleasure to have you and your family stay at The Aloe House over Christmas and I am glad everyone was comfortable despite the rain.

The Aloe House
Trudie H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie H

Besonders.

Absoluut perfek en topklas.

The Aloe House se terugvoer

Dankie Trudie en Johan.

The Aloe House
Sonia F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia F

Heerlik, rustig en eienaars was wonderlik en behulpsaam. Dankie, Janine.

Stil, en pragtige ligging. Eenheid het als in wat jy nodig het. Veral die gasbraai het handig tepas gekom vir 'n laataand aankoms se worsie braai, dankie.

The Aloe House se terugvoer

Thank you Sonia, it was lovely to have met and hosted you.

The Aloe House
Gert H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Wonderlike mooi plek.

Janine het ons baie welkom laat voel. Sy het uit haar pad gegaan om ons te ontvang. Sy het aan alles gedink wat nodig is in die gastehuis. Genoeg lig gedurende load shedding. Sal beslis weer kom kuier.

The Aloe House se terugvoer

Thank you Gert, it was so wonderful to have met you both and been able to share a bit of our paradise with you.
Your review is truly appreciated.
Regards Janine

The Aloe House
Benita M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M

Lieflike rustig plek.

Aloe House is goed versorgd en netjies ingerig. Die stoep wat uitkyk oor die rivier is ook 'n lekker bonus. Ons sal dit definitief aanbeveel.

The Aloe House se terugvoer

Thank you for your lovely review Benita. It was a pleasure to have met and hosted you.

The Aloe House
Kwartus S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwartus S

Uitstekend.

Deeglik toegerus, mooi ligging en uitsig.

The Aloe House se terugvoer

Thank you for your review and rating, Kwartus. It is so appreciated

The Aloe House
Ayanda M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayanda M

Wonderful!

Great hosts. Very accommodating. Spacious. Thank you for everything!

The Aloe House se terugvoer

Thank you Ayanda for your lovely review and rating. It was lovely to have met and hosted you.

The Aloe House
Cecile F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile F

Rustig, netjies en skoon. Oulike gasvrou.

Hulle het moeite gedoen om my tuis te laat voel. Alle ligskakelaars en geriewe uitgewys. WiFi was beskikbaar vir TV kyk. Stilte en skoon lug is 'n bonus.

The Aloe House se terugvoer

Thank you Cecile, for taking the time to review and rate The Aloe House. It was really lovely to have met you and hosted you on your stop-over.

The Aloe House
Claude J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude J

Absolutely peaceful and enjoyable.

Perfect spot with a beautiful view, I would recommend it to anyone and I will go again soon. Gorgeous, clean, safe and quiet, just what I needed. Janine, thanks for being an excellent host.

The Aloe House se terugvoer

Claude, it was an absolute pleasure meeting and hosting you both. I hope to see you in the new year.
Warm Regards,
Janine

The Aloe House
Angela F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela F

Relaxing and beautiful place.

Absolutely beautiful and peaceful stay. Would definitely recommend.

The Aloe House se terugvoer

Thank you so much Angela and so glad you both had the opportunity to relax. Hope to see you again soon. Warm Regards, Janine

The Aloe House
Sage G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sage G

Spacious with amazing views.

The flatlet was very spacious and offered amazing views. Janine was extremely hospitable and offered loads of insight into the town. I can't suggest this spot more! Thanks, Janine.

The Aloe House se terugvoer

Thank you so much Sage. We appreciate the wonderful review and hope to see you again soon. Warm Regards Janine

The Aloe House
Thabisile N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabisile N

Great place!

Had a lovely weekend. Everything was perfect.

The Aloe House se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Thabisile. So happy you enjoyed your stay.
Warm regards, Janine.

The Aloe House
Martin B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Wonderful.

Lovely accommodation in a beautiful location. Very quiet and serene. Just a short walk down to the river and a beautiful beach. Felt very safe. We only stayed one night but it would be ideal for a longer vacation.

The Aloe House se terugvoer

Thank you so much Martin. It always makes us so happy knowing our guests enjoyed their stay. Thank you for the review.
Warm regards, Janine.

The Aloe House
Charles S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Great view, clean and comfortable.

It was great to have the comfort of upmarket accommodation with the natural surrounds.

The Aloe House se terugvoer

Thank you so much Charles. So happy you enjoyed your stay. Warm regards Janine

The Aloe House
Collin B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin B

Love staying at Aloe House.

Love staying at Aloe House. Friendly people, clean, and out of the city.

The Aloe House se terugvoer

Thank you so much Collin, it's always such a pleasure hosting you.

The Aloe House
Julian G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian G

Excellent spot. Highly recommended.

Roomy, light, lovely veranda with vista of the river and hills.

The Aloe House se terugvoer

Thank you so much for your kind review, Julian. We look forward to welcoming you back again.

The Aloe House
Tracey P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey P

Friendly and place was amazing, can't wait to arrange another stay.

Beautiful look out and very secure.

The Aloe House se terugvoer

Thank you Tracey, it was lovely to have met you. We look forward to welcoming you again.

The Aloe House
Heidrun W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidrun W

Stayed a few days after walking the Strandloper Trail.

Friendly hosts. Spacious rooms.

Michelle H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

The Aloe House is awesome beyond words.

From the time we arrived at The Aloe House Janine and Darryl made us feel more then welcome, their hospitality is amazing. I would recommend everyone travelling to EL to book their accommodation at The Aloe House. Beautiful views.

Sanlie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanlie V

Heerlike ervaring! Kan verblyf hier definitief aanbeveel.

Pragtige verblyf met 'n uitsonderlike uitsig oor die rivier. Die vriendelike eienaars het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer en tuis te laat voel. Baie gerieflik om etes daar te kan bestel.

The Aloe House se terugvoer

Sanlie, having you and your beautiful family share your holiday here with us was such a special time and we thoroughly enjoyed hosting you all. A blessed 2019 to you all.

The Aloe House
Hettie C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie C

Gasvrye, vriendelike diens

Eienaars is toegespits op kliënte se gemak en tevredenheid! Akkurate roete-aanwysings, vriendelike ontvangs, geriewe heerlik, netjies en als perfek, heerlike ontbyt.

Susan S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Baie vriendelike ontvangs en ekstra moeite gedoen om ons gemaklik te maak.

Die gastehuis is luuks en waarde vir geld. Die eienaars het ons gou tuis laat voel en ons kon selfs aandete bestel teen 'n baie billike prys, wat ons die moeite gespaar het om weer uit te gaan vir ete.

Dirk T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk T

Janine en Darryl was perfekte gasvrou en -heer!

Was baie lekker gewees. Enigste (opbouende) kritiek is dat daar geen waaier of lugreëling is nie. Vir die twee nagte wat ons daar was (15 en 16 Februarie 2019) was dit nogal warm. Ons het met oop vensters /skuifdeur geslaap, maar daar is nie 'n trek in die kamer nie. Ek het nie gevra vir 'n waaier nie - dalk was daar een op aanvraag beskikbaar.

The Aloe House se terugvoer

Hi Dirk,

Thank you so much for your review.

Our most sincere apologies that you were uncomfortable with the heat during your stay. We do have a standing fan available, but I think something a little more permanent would be suitable in the room. Thank you for bringing this to our attention.

Warm regards,
Darryl and Janine

The Aloe House
Stephnie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie S

Die uitsig vanaf The Aloe House oor die rivier is asemrowend.

Ons is gulhartig ontvang deur die gasvrou, Janine. Ons selfsorg-eenheid is aan ons uitgewys en die werking van die Aloe House is aan ons verduidelik. Toe ek bespreek het, het The Aloe House nog nie ‘n restaurant gehad nie, toe ons arriveer was dit ‘n welkome gedagte dat ons nie hoef berge voorraad kos te koop om selfversorgend te wees nie. Ons het net die basiese voorraad soos melk, koffie en koeldrank aangehou. Die uitsig vanaf The Aloe House oor die rivier is asemrowend. Die selfsorg-eenheid is netjies, ruim, volle DStv, eie dek wat ‘n asemrowende uitsig bied oor die vallei en rivier. Die eenheid het koffie, suiker, tee en melk. Ons het die visarend elke dag gesien sit in die boom by die rivier. Wild, soos vlakvarke, koedoes, bosbokkies was sigbaar op die aangrensende gronde. ‘n Verkyker is beskikbaar in die eenheid om die wild te bespied. Maar ek moet vertel van Daryl, ons gasheer se kook vernuf. Die ontbyt was nooit elke dag dieselfde nie. Daryl maak ontbyt soos die gier hom pak. Dit was lekker. Spek en eiers raak tog so afgesaag. Ons moes hom net inlig watter maaltye ons daar sal wees sodat hy voorbereid is. The Aloe House is nie so naby die strand nie maar dit was nie vir ons ‘n probleem nie. Ons het so lekker ontspan in die eenheid met sy ruim vensters en uitsig op die natuur dat dit nie saak gemaak het om nie strand toe te gaan nie. Jy kan versoek dat jou wasgoed gewas en gestryk word teen ‘n ekstra fooi.

The Aloe House se terugvoer

Thank you for such lovely compliments and a thorough review. It is hugely appreciated and it was a great pleasure to have hosted you. All the very best for 2019 from us all at The Aloe House

The Aloe House
Coen V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen V

Excellent, friendly and scenic environment, a definite re-visit.

Daryll and Janine are excellent hosts it actually made the visit. Will definitely return due to the scenery and the facilities. It is superb.

The Aloe House se terugvoer

Thank you Coen. We so enjoyed yours and Veronicas company. Our Suites are open and we would love to welcome you back for more RnR.

The Aloe House
Yvonne T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne T

'n Wonderlike plekkie met soveel moeite vir ons mooi gemaak.

Ongelooflike gasvrye eienaars wat regtig aan elke moontlike klein detail gedink het. Ons was in die omgewing slegs vir een aand, maar The Aloe House het ons ons vakansiebestemming heroorweeg.

The Aloe House se terugvoer

Yvonne, it was so wonderful to host you and I am so pleased that you enjoyed yourself. We hope to see you again soon and enjoy our newest Suites.

The Aloe House
Leana L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana L

Bliss.

Dis moeilik om ‘n resensie te skryf en vas te lê hoe besonders ons verblyf was. Janine was warm en hartlik met die aankomslag en kontak voor die tyd, en het regtig die ekstra myl gegaan met ons verblyf daar! Die uitsig vanaf die dek is besonders, en jy merk ‘n veskeidenheid voëls (insluitende visarend), bokke (ons het baie blesbokke gesien, asook bosbokke en ‘n koedoe) en vlakvarke op. Heerlike en rustige atmosfeer. Ons sal beslis weer gaan!

The Aloe House se terugvoer

Dear Leana,

Thank you for such a special review. It was such a great pleasure to host you both, and we look forward to seeing you again if you are in East London.

Warmest regards,
Janine

The Aloe House
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Terrace View-singel 76, Balugha Rivierlandgoed, Glengariff, Oos-Londen, 5259, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd9cab73dae9a7d26913455537fd4e5ec1da974a15c4130f15641a5dc2b71385754d947e1bc792298590ecb35a4ac031297e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 76 Terrace View Crescent, Balugha River Estate Glengariff 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.88954 28.0859
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang