Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aloes Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Vicki C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

What a gem! We received a very warm welcome! The view and the unit was amazing. We will definitely be going there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Quiet, clean, comfortable. The Aloes Guest House is well located with a beautiful view over Bethulie. Host was welcoming. The facilities were clean and comfortable with nice touches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Clean, safe and friendly hosts. A great, secure stopover between JHB and Port Elizabeth. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Die beste in 2024. Hou so aan baie mooi plekke en skoon oggendlug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent. Too short just overnight, but no issues with the venue. It was spotless. Very impressive, and the host was extremely helpful and courteous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anica T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike halfpad stop oppad Kaap toe. Die woonstel kyk uit oor Bethulie met 'n mooi uitsig oor die ou kerkie en brug. Die perseel se tuin is iets besonders en die woonstel is met sorg en styl ingerig. Ons het net een aand gebly, maar sal maklik 'n naweek daarvan maak volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantastic stay at The Aloes Guest House. Highly Recommend. The overall experience was truly exceptional, and we wouldn't hesitate to recommend The Aloes Guest House to anyone visiting the area. You absolutely deserve a 5-star rating from us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bok V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Verwagtinge oorskryf, vir seker waarde vir geld, baie netjies, veilig, skoon. Van ontvangs tot wegry was net 'n plesier, plek is groot en vir seker waarde vir geld. Jy kry meer as wat jy verwag, want dis die klein goedtjies soos beskuit by die koffie wat die verblyf spesiaal maak. Mense is baie georganiseerd en baie gasvry. Netjies, skoon, gerieflik, veilig, wonderlike uitsig, stil, rustig, gemaklik. Kan vir seker hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Truida C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uit die boeke. Gaan gou weer. Baie lekker gebly. Wonderlike gasvrou. Een dag is te min om daar te wees. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jana
The Aloes Guest House
Ek is so bly julle het julle verblyf by ons geniet.

Carolyn Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons kuier was so aangenaam en die ontvangs so vriendelik. The Aloes Guest House is vir seker die beste oornagervaring wat ons gehad het. Die verblyf is ruim en silwerskoon en wonderlik toegerus met alles wat mens kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 775
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 775
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steynstraat 4, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5905406fcb8cb502c0ed9533d80c57395c382183eba80df7665186a71eb64a1b3dc7bc95300626c6f3cadfe8fad154ed924b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 4 President Steyn Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.492868759079 25.967660038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang