The Artists Cottages at Le Quartier
Beskrywing
Van Gogh Cottage is 'n dubbelveriepingkothuis wat 2 slaapkamers bo het. Onder is daar 'n badkamer met 'n pootjiesbad, 'n sitarea met 'n kaggel, 'n kombuis en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dar is ook 'n ingeboude onderdakbraai en 'n stoep,
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Daaglikse skoonmaakdiens is slegs beskikbaar mits vooraf gereël, teen 'n addisionele koste van R 100 per dag wat direk aan die skoonmaker betaalbaar is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Picasso bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet en 'n eetarea met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel vir daardie koue Dullstroom-aande. Die buitestoep het 'n uitsig oor die gemeenskaplike tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Daaglikse skoonmaakdiens is slegs beskikbaar mits vooraf gereël, teen 'n addisionele koste van R 100 per dag wat direk aan die skoonmaker betaalbaar is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Renoir bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel vir daardie koue Dullstroom-aande. Die buitestoep het 'n uitsig oor die gemeenskaplike tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Daaglikse skoonmaakdiens is slegs beskikbaar mits vooraf gereël, teen 'n addisionele koste van R 100 per dag wat direk aan die skoonmaker betaalbaar is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Monet bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet en 'n eetarea met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel vir daardie koue Dullstroom-aande. Die buitestoep het 'n uitsig oor die gemeenskaplike tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Daaglikse skoonmaakdiens is slegs beskikbaar mits vooraf gereël, teen 'n addisionele koste van R 100 per dag wat direk aan die skoonmaker betaalbaar is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naledi-rylaan 83, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang