Beskrywing
Sparrow is baie privaat en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed met 100% gehalte-katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad. Die kamer het ook 'n platskerm-TV met volledige DStv, 'n Nespresso-koffiemasjien, komplimentêre WiFi, 'n haardroër, 'n persoonlike kluis, 'n ketel, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n induksie-stoof, eetgerei, breekware, strykyster, strykplank asook lugversorging. Gaste het toegang tot 'n tuin met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in al die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Swallow is baie ruim en het slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed met 100% gehalte katoenlinne en 'n enkeldagbed met 'n ekstra uittrek-bed onder dit. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad. Die kamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv, 'n Nespresso-koffiemasjien, komplimentêre WiFi, 'n haardroër, lugversorging, 'n persoonlike kluis, 'n ketel, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n induksie-stoof, eetgerei, breekware, strykyster en strykplank. 'n Skuifdeur maak oop op 'n privaat tuin met 'n buitetafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in al die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
538 Jonathan Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang