Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay B401

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wendy P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Organised, clean and beautiful. Our stay was amazing. The place was clean and so relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anette
The Bay B401
Thank you Wendy, it is always a pleasure hosting wonderful guests like you. Hope to see you again.

Isabel G
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Uitstekend en rustig! Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Beddens was gemaklik, woonstel was goed toegerus, alles was skoon en netjies en dit was rustig met 'n fantastiese uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anette
The Bay B401
Baie dankie, Isabel. Dit was wonderlik om julle te ontmoet en te huisves. Dit is altyd 'n voorreg om sulke oulike gaste te ontvang.

Alicia K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Elk oomblik geniet. Ons het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anette
The Bay B401
Baie dankie, Alicia. Dit was wonderlik om sulke lieflike gaste soos julle te ontvang.

Demetria V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2024

Amazing views! Best host by far, extremely friendly and accommodating. The views were amazing, it's on the 4th level with no obstructions. However, the main gate was unfortunately faulty during our stay, and our car had to be parked outside. The apartment could use some TLC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anette
The Bay B401
Hi Demetria, I do apologise for the gate, but luckily, it is now sorted and should not happen again. Thank you for being such wonderful guests. We are upgrading the unit now and hope you will be impressed when we see you again.

Marissa M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Onvergeetlik! Bokkie is 'n darling. Ligging is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Anette
The Bay B401
Dankie Marissa, maar dit is maklik om 'n darling te wees met sulke wonderlike gaste soos jy en jou gesin. Sien julle weer.

Shamel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2024

Great sea and mountain views. Spacious apartment. We had a lovely stay. Beautiful scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Lize M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Als wat nodig is vir 'n paar dae se verblyf. Heerlike verblyf en pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Pragtige uitsig. Pragtige uitsig. Snaakse reuk in die lig gewees, nie die eiendom se skuld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Anette
The Bay B401
Baie dankie, Martin. Dit was lekker om julle te ontmoet en ek hoop julle sal ons weer besoek.

Anzett V
1 nag Saam met vriende
4.2
Des 2023

Uitsig oor berge, met 'n stap langs die see, goed vir die siel. Baie oulike plek met pragtige uitsig. Lekker ruim.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anette
The Bay B401
Hi Anzette. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Dit is altyd 'n voorreg om sulke oulike gaste te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3617542693300fb88c990fec3f08932ae82b48f238841ee55920448a4b63b82ff780db7cc492acea622d6d006584e5a7cbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1 Shell Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.811568899992 18.470997874274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang