@ The Bay Guest Villa
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 80, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
@ The Bay Guest Villa is in Lambertsbaai geleë - 'n klein vissersdorp in die Wes-Kaap sowat 280 km van Kaapstad af. Die kusdorp is baie gewild vir sy strande, wild en kreef. Dis die perfekte wegbreek-bestemming vir diegene wat an die besige stadslewe wil ontsnap.
Verblyf word in 4 eenhede aangebied en sluit koffie- en teemaakgeriewe in. Ontbyt is opsioneel en vir gaste se eie rekening. Lekkernye in die kamer en gratis sjerrieskinkborde word ook voorsien. Ander geriewe sluit in vars, wit linne, perkallinne, Rooibos-sepies, rome, handdoeke, badkamerverwarmers, waaiers teen die muur, haardroërs en gemeenskaplike satellietkanale. Vir spesiale geleenthede kan ons 'n kerslig-bad en/of sjampanje-ontbyt reël met die see, Bird Island en die baai as agtergrond.
Die Sandveld Museum en nabygeleë plase soos Wadrift, sal jou oorrompel met kulturele geskiedenis van hierdie unieke plek. Lambertsbaai is ook die tuiste van volop voëlspesies. Gewilde spesies op die lys sluit die witmalgas en kormorante in. Dolfyne, walvisse en die vermaaklike robbe op die wêreldbekende Bird Island lok besoekers van oral oor. Heaviside-dolfyne word gereeld van die strand af raakgesien. Lambertsbaai is ook 'n goeie bestemming om die welige veldblom-kombers te aanskou wat die mooiste gedurende die lente is.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 80, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink @ The Bay Guest Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 80, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang