The Beach House on Thesen Islands
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lee-singel L16, Leeward Island, Theseneiland, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R4 250 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Beach House on Thesen Islands is 'n moderne dubbelverdiepinghuis met selfsorgfasiliteite in Knysna. Thesen Islands Landgoed bied 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer, en verskeie interessante winkels en restaurante.
Die huis het plek vir 8 mense en bestaan uit 4 dubbelkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en eetarea, en 'n sitkamer. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, en 'n ontbyt-toonbank met kroegstoele. Die snoesige sitkamer het 'n kaggel en 'n platskerm-TV en die leefarea maak oop op die lieflike dek met sy stoepmeubels en Weber-braai. Gee net 'n treetjie van die dek af om by die strand en die water uit te kom!
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 62
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Lee-singel L16, Leeward Island, Theseneiland, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink The Beach House on Thesen Islands het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lee-singel L16, Leeward Island, Theseneiland, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang