Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Big Tree Main House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret West-straat 2, The Island, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Big Tree Main House-verblyf is in 'n natuurgebied met 'n welige tuin in Hersham, Groot-Brakrivier geleë. Dit is stapafstand vanaf die strand en 'n 9 putjie-gholfbaan en ook net 2,5 km vanaf die De Dekke-besigheidskompleks. Pragtige uitsig vanaf beide die leefarea en balkon.

Gastekamer in Hoof Huis bied verblyf vir 'n gesin van 3. Dit kan 'n 4de persoon akkommodeer as 'n persoon bereid is om op die rusbank in die sitkamer te slaap. Indien wel, dui aan sodat die nodige beddegoed voorsien kan word. Die oopplan-kombuis sowel as -eetkamer en -leefarea is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Daar is ook wasgoedgeriewe in die motorhuis.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n driekwartbed. Die aparte badkamer het 'n stort. met toilet en wasbak en is beskikbaar vir gaste van beide kamers.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolf, stoof, oond en yskas-vrieskas. Gaste het ook toegang tot onbeperkte WiFi, DStv Premium en wasgoedgeriewe. Braaigeriewe is binne en buite beskikbaar, en buite is daar 'n lieflike tuin.

'n Deel van die tuin is omhein wat dit troeteldiervriendelik maak. Gaste moet egter vooraf reëlings tref indien hulle hul troeteldiere wil saambring.

Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar. Daar is 'n goeie buurtwag en dis veilig om te stap en die roete bied 'n uitsig oor die riviermond en see tot by Mosselbaai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Margaret West-straat 2, The Island, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Big Tree Main House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 3)
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret West-straat 2, The Island, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8157a0df6d4ff3a6812c0ee9180f3235cb3f48807546dfbb18e550510a0b8e610ce34ee8b45ae7883440c402199970d0076d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 2 Margaret West Street The Island 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.050984883462 22.245293697103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang