The Big Tree Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Coller-straat 5, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Big Tree Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die ouwêreldse dorpie, Hopetown, in die Karoo-distrik. Die dorp is naby die Oranjerivier geleë, waar besoekers verskeie watersporte kan geniet.
Dié gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers, elkeen met sy eie badkamer. Daar is 2 slaapkamers met slaapplek vir 3 gaste en die derde eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe wat asb. vooraf met die gastehuiseienaar bespreek moet word, WiFi en veilige parkeerplek.
Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos witwatervlotvaart, wildkyk, voëlkyk en voetslaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Van Coller-straat 5, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Gaste dink The Big Tree Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hopetown Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Coller-straat 5, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang