Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blacksmith's Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Populierstraat 32, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R808 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Blacksmith's Cottage is 'n knus selfsorgkothuis met ouwêreldse sjarme en slaapplek vir 2 gaste langs die Zoutrivier in die oudste deel van die Weskus.

Dié slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel waar gaste saam etes kan geniet.

Die sitkamer het 'n kaggel vir koue aande en WiFi is beskikbaar.

Gaste kan skemerkelkies op die stoep geniet of van die braaigeriewe voor die kothuis gebruik maak.

The Blacksmith's Cottage is 450 m vanaf die middedorp met al sy koffiewinkels en restaurante. Gaste kan ook die Hopefield Museum besoek. Die dorp word omring met meer as 500 tipes fynbos en die area is bekend vir sy heuning. Hopefield is 30 km vanaf Langebaan, 40 km vanaf Saldanha, 45 km vanaf Velddrif en 49 km vanaf Paternoster.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gellért L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige huis, mooi tuin, en rustige dorp. Pragtige huis met 'n baie mooi tuin. Presies wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreek uit die stad.
Okt 2024
Suzanne V
5.0
Kan die cottage regtig aanbeveel. Baie lekker gebly. Pragtige cottage en tuin. Gasheer en gasvrou het my baie spesiaal laat voel. Baie dankie.
Aug 2024
Bethany B
Saam met lewensmaat
5.0
Cosiest stay in the quaintest of towns! My partner and I started our annual leave in the Blacksmith's cottage and oh my! We were so hap...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Bennita V
Saam met vriende
5.0
Kalm en rustig. Ons het gegaan vir die Bierfees.
Okt 2023
Melissa B
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig. Baie lekker gebly. Die stilte is presies wat die siel nodig het.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Populierstraat 32, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Blacksmith's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 808
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 808
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Populierstraat 32, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31bb5a493d2aeb0178c43a92ff84b1eba912be8af927a7a20f46e811cea8adfdfde46d3a15bf8b5513bb708be7c69962f0b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 32 Populier Street Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.064837818028 18.345950477775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang