Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Altona Plaas, Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation is op die pragtige Altona Plaas in Barrydale en sigbaar van die pad af soos besoekers Barrydale op Roete 62 binnery. The Blue Cow Barn bied eksklusiewe boetiek-plaasverblyf.

Verblyf is in 3 selfsorg-eenhede beskikbaar. Elke eenheid is volledig toegerus, pragtig versier en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en bad of stort.

Elke eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, oondjie, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus is. Gaste het ook toegang tot privaat parkeerplek, buitebraaigeriewe, groot grasperke en 'n stoep met pragtige uitsigte. Gaste kan lekker gaan stap op die plaas en die groentetuine verken of in die dam afkoel.

Die plaas is ongeveer 1 km van die middedorp af en bied toegang tot die nodige geriewe. Dis die perfekte plekkie vir gaste om te ontspan en hulle batterye te herlaai. Die Cooke-familie besit al die Altona- en Tradouwshoek-plase vir meer as 100 jaar, en die Blue Cow Koffiewinkel is al aan die gang sedert 2005.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karin V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike plaas atmosfeer. Heerlike wegbreek plek. Ons het slegs vir een aand gebly, maar sal beslis weer oorbly sou ons in die omgewing wees.
Nov 2024
Michael S
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant stay which feels like you're on a farm but actually you're in town. Accommodation had everything we needed. Lots of space. Fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Colette V
Saam met vriende
5.0
Barrydale het my verras. Ons het oornag en laat arriveer. Die kothuis is in 'n pragtige tuin en was baie netjies en die ligging was feitlik in die dor...
Sien meer
Okt 2024
Marius P
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie aan Hanette en personeel vir alles. Ook vir Peanut en Nina. Ons het lekker en rustig gebly en die mooi van die Barrydale omgewing geniet en waa...
Sien meer
Sep 2024
Analize T
Saam met vriende
5.0
Spacious room with en suite and small kitchen. Unfortunately, the weather was too cold to enjoy the hot tub - next time. Good location ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Altona Plaas, Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Altona Plaas, Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9028cb3ac068998eaad311fe24d9eeac78de69bb3aed3311abb276851c909121611ed6b18b7fc79826d143332623f4d25939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 Altona Farm Off the R62 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9030529304 20.731658637815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang