Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Marine Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kaylin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

We had a splendid time at the Blue Marine. Our stay at the Blue Marine was amazing! Myself and my husband had an amazing time. It was very relaxing. We felt so welcomed from the moment we arrived. Lynn is so friendly and a very great host. I would recommend this place to anyone and everyone. The sea view was so breathtaking. This place was exactly what we needed to relax. I would love to thank Lynn for being such an amazing host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
The Blue Marine Self-Catering
Thank you, Kaylin, for your lovely review. We are so happy you had a great stay and look forward to welcoming you back in the future. Best regards, Lynn

Irma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie rustig en genotvol. Ja, dit was baie lekker. Die plek was baie netjies en modern. Die uitsig was asemrowend, ek sal definitief mense aanraai om die plek te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
The Blue Marine Self-Catering
Thank you Irma for your lovely review, we really enjoyed hosting you and look forward to welcoming you back in the future. Best regards, Lynn

Ingrid L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

The ideal place to watch the sun go down over the Atlantic. Everything in spotless condition and working - no unexpected surprises - and it stocked all the kitchen tools I needed, e.g. scissors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
The Blue Marine Self-Catering
Thank you, Ingrid, for your lovely review, and we're so glad you had a good breakaway. We look forward to welcoming you back in the future.

Tamzin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantastic. Fun. We had the most amazing weekend with a wonderful view! And thank you to Lynn. She is so welcoming!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
The Blue Marine Self-Catering
Thank you, Tamzin, for your lovely review. We really enjoyed accommodating you and hope to see you back in the future. Best regards, Lynn.

Beauthan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Definitely coming again. The host was very welcoming and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderlike kuier! Als was absoluut perfek! Baie dankie, ons was baie beïndruk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiesie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige verblyf, ideaal geleë en mooiste see-uitsig. Ons het lekker hier gebly! Lynn was behulpsaam en het ons welkom laat voel, baie baie dankie Lynn! Die woonstel is mooi uiteengesit, netjies en het alles in wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
The Blue Marine Self-Catering
Thank Wiesie for your lovely review. Well done on your triathlon from Gordons Bay to Hermanus! We look forward in welcoming you back in the near future.

Leandi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantasties. Baie dankie Lynn, ons het so lekker by julle gebly. Baie privaat, alles wat jy nodig het en die mooiste uitsig oor die see. Sal dit definitief aanbeveel en in die toekoms weer 'n draai daar gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Perfek. Ons sal definitief weer daar kom bly! Lynn het ons vriendelik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Die eenheid is stylvol toegerus. Aandag aan fyn detail het verseker gemaak dat ons heerlik gebly het! Baie dankie Lynn!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gawie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Wooneenheid uitstekend toegerus en baie goed geleë. Ontvangs baie aangenaam en vriendelik. Pragtige uitsig. Sal beslis weer daar tuisgaan. Prys baie billik en boonop veilige parkeerplek in toesluitmotorhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
The Blue Marine Self-Catering
Thank you Gawie for taking time to review your stay and glad you had a wonderful holiday. We look forward in welcoming you back in the future. Groete Lynn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blushing Bride-doodloopstraat 5, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3NjU1YjA4LWRhYWMtNDA4Ni1iZmI5LWQ3ZWVmNWM3ZDM5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 5 Blushing Bride Cul de Sac Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.170724548151 18.846548542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang