Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bosau Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir The Bosau Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anita H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

Netjies.

Die kamer was baie skoon en netjies, beddegoed kraakvars. Ons was vriendelik ontvang en het tuis gevoel. Baie netjiese tuin en swembad.

Ziphathekahle M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziphathekahle M

Beautiful and amazing!

We had a wonderful stay, and they offered breakfast. Wow! Talk about exceptional service. Their service was great. I am definitely coming back.

Ilse V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Gemaklike oornag verblyf.

Skoon en netjies. Alles wat mens nodig het, word voorsien.

Thapelo M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thapelo M

Amazing.

Loved it. My kids were so happy.

Mpumi M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mpumi M

Neat and clean.

Absolutely clean and a lovely quaint place for our family while we were at the dam for SA Rowing Champs. Will definitely come back here.

Johan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Goeie diens en alles netjies.

Lekker gebly, fasiliteite van goeie gehalte, mense vriendelik.

Frances R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances R

Alles wat ons nodig gehad het.

Ons het 'n vinnige oornagstop by The Bosau Guest House gemaak met die doel om Saterdagoggend vroeg Pretoria se boeremark te besoek. Ons het vreeslik lekker gebly! Dankie!

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Maarten S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten S

Alles goed, behalwe die WiFi. Ek moes data gaan koop om te kon werk.

Kamer is gemaklik en skoon. Vriendelik en aangename personeel. Die swembad is 'n wenner! Ek het regtig net een klagte. Die swak WiFi.

Barry V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V

Goeie diens. Heeltemal tevrede.

Die kamer is klein maar netjies. Heeltemal geskik vir oornaggebruik.

Keabetswe M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keabetswe M

The place is beautiful and it is placed in a strategic area.

I'm definitely coming back.

Calvin M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin M

We were greeted friendly by staff and were taken to our room while everything was explained in detail. Very satisfied overall.

We wanted to braai and were given firewood, charcoal and firelighters. A casserole dish, cutting board, tongs, wet cloth and spices were put under the Lapa when we arrived back from our shopping trip. The recommended shopping centre was an interesting one, with a whole butchery at the back and the best salads and puddings to choose from. The braai area had a TV, where we could put music on and the lady on duty was available and ready when we needed her. Really pleased.

Barry V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry V

Aangenaam.

Wat ons gemis het, is dat daar nie sitplek is behalwe op die beddens nie. Daar is ook nie 'n tafel in die badkamer nie. Mens moet alles wat jy nodig het op die vloer uitpak. Verder was alles puik. Die matrasse en beddegoed is van hoë gehalte. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ons kan die gastehuis aanbeveel.

Phillizar Mnisi M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillizar Mnisi M

Awesome.

Everything is 100%.

Marinell W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinell W

Ons was die naweek in Pretoria om Afrikaans is Groot te gaan kyk.

Die ligging van die gastehuis is baie goed. Naby aan alles. Vriendelike diens.

Dries C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dries C

Vriendelike ontvangs. Skoon.

Kamer word ongelukkig geadverteer met koningingrootte-bed (ons bespreek spesifiek hiervoor!), terwyl daar slegs 'n dubbelbed beskikbaar is. Dit is 'n hartseer wanvoorstelling.

Johan B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B

Funksioneel.

Gastehuis se diens was goed.

Eugene N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N

Uitstekend, heerlike ontbyt.

Die verblyf het 'n goeie ligging. Vriendelike personeel en gasvryheid, laat mens tuis voel. Ek sal vir seker weer daar bly.

Janita N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita N

Baie aangenaam.

Heerlik rustig en veilig.

The Bosau Guest House se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoering te gee, word waardeer.

Bly dat u, u verblyf geniet het. Kom gerus weer.

Dankie
Bestuur - Bosau Guest House

The Bosau Guest House
S V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
S V

Dit was funksioneel, maar niks meer. Die hond op die werf het ons versigtig gemaak om van die fasiliteite te gebruik.

Die verblyf was funksioneel.

Kamogelo M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamogelo M

We had a great time.

We had a great stay, well looked after and the place is nice and clean. The kids also had a great time.

The Bosau Guest House se terugvoer

Good day Kamogelo,

Thank you for taking the time to write a review.

We appreciate the positive feedback and glad that you've enjoyed it.

Looking forward to your next visit.

Regards,
Bosau Guest House

The Bosau Guest House
Johan N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Goed geleë.

Vriendelik ontvang. Baie goed geleë, Still omgewing.

Eugene N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N

Heerlik.

Baie lekker gebly. Vriendelike eienaars. Ontbyt was uit boonste rakke.

Vicky D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky D

Uitstekend en professioneel.

Soos bogenoemde, uitstekend.

Philip K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Philip K

Netjies en skoon.

Kragpunt vir haardroër by spieël ontbreek. Blinding by toilet is los.

Victor S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor S

Uitstekende verblyfplek.

Voel onmiddelik tuis en die kamers het karakter en die diens was baie goed. Sal Bosau Guest House aanbeveel met vertroue.

Nelia V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V

Dit was heerlik gewees.

Ek het welkom gevoel vanaf ek daar aangekom het en die kamers was netjies gewees en is netjies gehou. Die diens was netjies en hulle het in al my verwagtinge voldoen.

Ed V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ed V

Mooi modern verblijf dicht bij de Botanische tuin.

Eigenaar heeft goede adviezen gegeven om Pretoria te bekijken.We kregen een ruime kamer met prima bedden.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-rylaan 88, Silverton, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdba39850a797a5d237c58d9da33ff49c23cb16e484d6901126af0fec3a06f74753e2e55466015c69ecad696c10258806da66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 88 Van der Merwe Drive Silverton 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.74067157656 28.296808495701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang