Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boston Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincoln-straat 12, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Boston Guest House bied begrotingsvriendelike oornagverblyf sentraal geleë in Bellville in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit is 'n ideale opsie vir óf 'n vinnige wegbreek óf vir korporatiewe reisigers wat in die Moederstad wil wees.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 9 kamers met lugversorging wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is óf ingerig met 'n dubbelbed óf 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n privaat badkamer met óf 'n stort óf 'n bad of albei. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi en 'n TV met oop uitsig in. Sekere kamers het 'n privaat ingang of 'n privaat balkon met buitesitplek. Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike gastesitkamer en -eetkamer.

Dié eiendom het veilige parkeerplek asook maklike toegang tot hoofroetes en die N1. Die ligging van hierdie eiendom is naby baie winkels en restaurante asook Tygervallei Winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 12 resensies vir The Boston Guest House
Netheid
3.8/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 115

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Lincoln-straat 12, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Boston Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincoln-straat 12, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc333b144f6ba177bbb89cea5d2c90e5595fc674f44a7775223e616973877902e85c0dee8dccd93b7e1cf09c6f4482e564af7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 12 Lincoln Street Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89991 18.618887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang