The Boulders Earth Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tortillis-singel 65, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Boulders Earth Apartment is een van 3 selfsorg-annekswoonstelle in Langebaan wat nie 'n uitsig oor die Langebaan meer bied nie. Die eenheid het ook nie toegang tot die swembad op die perseel nie.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 1 en-suite badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n etenstafel. Die koningsgrootte bed kan geruil word vir 2 enkel beddens indien versoek vir 2 enkel persone.
Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het 'n binnenshuise tuin met 'n privaat gasbraai-area .
Langebaan spog met 'n wye verskeidenheid gewilde restaurante, 'n winkelsentrum en veilige swemstrande. Langebaan is een van die gewildste vlieërbranderrybestemmings ter wêreld.
Earth Eenheid is die ideale rusplek vir reisigers en besoekers wat Langebaan wil ontdek en verken.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Magrietha Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tortillis-singel 65, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tortillis-singel 65, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang