The Bridge 18
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Bridge 18 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in St. Lucia in 'n kompleks met pragtige tuine langs die riviermond.
Hierdie eenheid is geskik vir 4 gaste op 'n slag en het 2 kamers elk met lugversoring, en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea is ruim en het 'n oopplan-ontwep met hoë plafonne. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea is langs die kombuis met 'n klein ronde tafel en 4 stoele. Die leefarea het gemaklike sitplekke, bordspeletjies en 'n TV met Netflix en Amazon Prime. Daar is gratis WiFi.
Die huis het 'n batterystelsel wat aan die WiFi en TV gekoppel is sodat jy Netflix en Amazon Prime kan geniet terwyl die krag af is. Daar is ook 'n instaangasstofie tot gaste se beskikking.
Die skuifdeure lei na die beskutte stoep met buitemeubels en dit spog met 'n lieflike uitsig oor die tuin en die swembad. Braaigeriewe is beskikbaar.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n tennisbaan en 'n muurbalbaan. Saans besoek seekoeie en ratels die kompleks en gaste kan die verskeie voëlspesies verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bridge 18 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang