Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bush House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Storm K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Wow, wow, wow. We absolutely loved our family bush stay. We stayed for 7 magical days. Dianne and Dave were amazing. The outdoor shower was a family favorite. The TV is always a plus. Clean bedding. Everything you need is there. We went on a game drive, Dianne sorted that for us, and that is all I can say. Jason was informative and sweet. We will definitely be back. Thank you for the great service and memories created.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shannon
The Bush House
Storm, thank you for your great review and I am so glad that you and your family enjoyed your stay at The Bush House. We loved hosting you and spoiling you a bit extra with the game drive!

Cathrina G
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Asemrowend Baie skoon en netjies. As jy 'n rustige wegbreek in die bos wil hê, sal ek dit enige tyd aanbeveel. Winkels is baie naby. Buitestort is so oulik, sal dit geniet in die somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Aangenaam, rustig netjies alles wat mens nodig het. Waarde vir geld, privaat, voordeel, leefarea weg van pad, eienaars moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Kan dit aanbeveel vir enige persoon. Sal net reëlings by trappe aanbeveel vir kinders en veiligheid van gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

Baie geniet, waarde vir geld. Baie goed, skoon, netjies, goed geleë en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Lize J
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2021

Baie skoon en netjiese woning met alles wat mens nodig het om jou verblyf aangenaam te maak. Die woning is goed geleë en word wel instandgehou. Die plek is skoon, netjies en die tuin is pragtig uitgelê met plante wat met min water kan klaarkom. Die buite-badkamer is prakties, skoon en 'n baie goeie idee. Die boomryke tuin en nabye omgewing is pragtig. Ek het 'n klein misverstand beleef met die skoonmaakdiens, die aanvanklike idee wat ek gehad het was dat hierdie diens outomaties gebied word. By verdere navraag en ondersoek was dit aan my verduidelik dat ek dit vooraf moes reël. Die aanvanklike kommunikasie was dus nie 100% duidelik nie, dit het het gesê dat daar só 'n diens beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Shannon
The Bush House
Baie dankie vir die wonderlike review, ons is bly julle het die huis geniet. Ons vra omverskooning vir die miskommunikasie wat bestaan het oor die skoonmaak dienste, as gevolg van Covid moes ons dit verander het dat ons gaste vra vir skoonmaak dienste want baie mense is nie gelukkag dat andermense in en uit kom nie. Ons hoop om julle vinnag weer hier in die Laeveld te kan verwelkom. Groete David en Shannon

Henk V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2020

Heerlike luukse plekkie in die bos! Baie dankie aan Shannon en Dave dat julle die plekkie in die bos met ander deel! Dis naby aan die Wildtuin vir 'n dag-ekskursie daarheen, maar jy het die bos met anderkant die watergat. Ideale plek om net rustig te ontspan en die bos te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Graeme T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Vinnige naweekbreek. Baie mooi opgepaste huis met alles wat jy benodig beskikbaar, baie kleinwildaksie om die huis en die leefarea buite, net 'n pleasier om daar te kuier. Was ons tweede keer in die huis en nie die laaste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pam Meiring M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2020

Comfortable. The Bush House is a lovely home - however there is only one bathroom inside the house and it is not en suite. The loft room upstairs that is the 2nd bedroom has a steep set of stairs with almost no balustrade. Other than that the house is comfortable and the outside shower is lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sunette R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Lekker huisie om in te bly! Ek was baie beïndruk met die plek. Dit was netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nimrod S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2019

Beste van die res! Gaan geniet die bosveld soos dit bedoel was om te geniet! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shannon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosweg 447, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcyqsCVI3iANXI4DL1LFos1CJYm5GfOSh1GF6BdxSRQwRfrAa1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 447 Taaibos Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.345371393879 30.968522429466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang