The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Beskrywing
Die groot, rustieke kothuis met sonkrag en WiFi bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die eenheid is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye in die eetarea nuttig of in die sitarea op gemaklike sitplek ontspan. Die eenheid bied toegang tot 'n stoep wat met die eenheid langsaan gedeel word, maar daar is 'n afskorting. Die stoep bied het 'n sitarea en 'n uitsig oor die plaasdam en boma-area wat deur die prentjiemooi Oos-Vrystaatse berge omring word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie en leefarea, en bied toegang tot 'n gemeenskaplike stoep met 'n uitsig oor die plaasdam en boma-area wat deur die prentjiemooi Oos-Vrystaatse berge omring word. Die verblyf het ook sonkrag en WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis met sonkrag en WiFi bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie wat met breekware, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid met sonkrag en WiFi bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Dit het 'n dubbelbed en die klein badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid is perfek vir oornagverblyf. The Cabin Farmstall, waar gaste ontbyt en middagete kan geniet, is binne stapafstand net oorkant die pad. Daar is net 'n tee/koffie stasie en geen yskas nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié 100 jaar oue sandsteenplaashuis met sonkrag en WiFi bied slaapplek aan 7 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 pragtige slaapkamers, 2,5 badkamers, sitkamer, 'n ruim kombuis, eetarea met sitplek vir 10, 'n groot stoep en 'n groot toegeboude stoep met 2 sitareas, 'n ingeboude braai en 'n kroeg. Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Gaste kan hul maaltye in die eetarea nuttig en die leefareas het gemaklike sitplek. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n driekwartbed en 'n en suite-slaapkamer met 'n stort en bad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Gaste het toegang tot 'n swembad en buite-kuierarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 500 m vanaf die R26, Clocolan, 9735, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang