Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cape Milner

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerweg 2a, Tamboerskloof, Kaapstad, 8010, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 180 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Cape Milner is geleë in Tamboerskloof 'n byderwetse woonbuurt aan die voet van die ontsagwekkende Tafelberg.

Hierdie boetiekhotel bied verblyf in 'n aantal gastekamers wat ontwerp is om absolute gerief en ontspanning in 'n moderne minimalistiese styl te bied. Elke kamer het fantastiese uitsigte op die wonderskone Kaapse berge, wat natuurlik Tafelberg insluit, en is toegerus met en suite-badkamers, lugversorging, WiFi en LCD platskerm-TV's.

Hierdie pragtige hotel het 'n gesofistikeerde, kontemporêre atmosfeer en die hoogste styl- en luuksheidstandaarde word gehandhaaf. Die hotel is ook bekend vir voortreflike diens. Die ontsaglike panoramiese uitsig op Tafelberg van die restaurant se terras af, die aanloklike interieur en die nabyheid van die stadskern, byderwetse Kloofstraat en die ongerepte wit strande van Kampsbaai en Clifton maak dit een van Kaapstad se gewildste bestemmings.

Die Cape Milner Hotel is 'n oase in Kaapstad waar die oordeelkundige reisiger die beste van ontspanning én sake kan ervaar en met 'n skemerkelkie in die hand kan staan en kyk hoe die son skouspelagtig oor die mooiste Kaap sak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Swembad
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Milnerweg 2a, Tamboerskloof, Kaapstad, 8010, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cape Milner het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 3 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerweg 2a, Tamboerskloof, Kaapstad, 8010, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe520fef8d3c3c1684535daf19502d3d2cd0285d0e7fca84d6aed4b4f6f6da0ffea5c5eec116c573316fe8d96733e3bc713e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 180 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 2a Milner Road Tamboerskloof 8010 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927645737467 18.40917930007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang