Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Capital Pearls

  • Kapasiteit: 212 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 6, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Capital Pearls bied B&B-verblyf in Umhlanga. Die hotel is 200 m vanaf die Whalebone-pier en Umhlanga-strand.

Verblyf word in verskeie woonstelle met slaapplek vir 2 tot 6 gaste aangebied. Die suites beskik oor oopplan-leefareas of aparte slaapkamers met privaat badkamers. Van die woonstelle het 'n groot sitarea en 'n toegeruste kombuis. Elke woonstel het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die hoofrestaurant bedien en gaste kan ander heerlike maaltye ook daar bestel. Kamerdiens is teen 'n ekstra fooi beskikbaar. Die hotel spog met 'n oordswembad, kroeg, speelarea vir kinders, 'n Planet Fitness-gimnasium (gaste het gratis toegang) en moderne konferensiegeriewe.

Daar is ook 'n winkelsentrum met 60 winkels en 16 restaurante op dieselfde blok as die hotel. The Capital Pearls is 17 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 6, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Capital Pearls het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 212 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 6, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA898d9c58098ab91c7dd02178f7c57c5f6b6fcdd69f54a671fa9dea6d96ebb21808854937e395d904d57a02d5044274bcf78f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 6 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.725199954906 31.086668888816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang